× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72488 by Ansa_S
Ai lyk my die verkou wat julle almal het is besig om my ook aan te steek.

Keel is lekker seer en voel sommer net hier is 'n verkoue oppad!

Ai maar my lae rug en maag pyn, voel nie soos AF pyne nie, dit is net so ongemaklike gevoel!

Sal maar eers daardie panado goed drink vir die verkoue, nie nou al lus om dokter toe te gaan nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72473 by ChaNa
Oky girls dr se omdat ek al gister begin ovuleer het gaan hy nie more 'n inseminasie vir my gee nie, hy gaan vir my weer saterdag inseminasie gee.Moet more oggend gaan bloed trek ens om seker te maak tellings bly reg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72387 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72381 by Strik*kie
Dink so Cornel, nie seker nie.

Hey VB, hoe voel jy girl??? My hart gaan uit na jule jong. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72380 by VB2010
ek het 2 sekondes om iets te se my man gaan vir my weg ry LOL

wag nog vir AF

sal later weer kom hello se

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72378 by VB2010
hello hello hello

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72377 by Cornel
Gou 'n vragie: EK sien Dassie drink Heuning in lou warm water,help dit vir die verkoue?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account