× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72366 by Strik*kie
Tata Cornel, pas jou self op.

Baai Anje, hoop jy voel ook beter more.

Niks weer van Blessed gehoor nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72365 by Cornel
Tata Anje!

Sterkte met die bors pyn!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72364 by Lia
Ag shame Ansa, wees maar rustig, wat moet gebeur sal gebeur. Lekker aand.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72361 by Lia
Ok, tata girls, gaan maar gou my werkies klaar maak voor ek loop.

Hoop julle het 'n lekker aand !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72360 by Cornel
Girlies! Ek gaan groet! My oe traan en brand nou vreeslik en die neus loop omtrent ~ net na die nies!

Hoop regtig nie ek kry nou verkoue nie!!!!!!

Lekker aandjie vir julle!
Ons gesels weer more!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72353 by Ansa_S
Anje en Driekie sterkte met die boobs se pyne. Anje ek het ook die steekpyne vroeer die maand gehad maar is nou darem weg. Voel net soos 2 lood balle in die aand as ek in die bad sit, maar glad nie seer nie.

Al waar ek steekpyne kry is om my naeltjie en dan en wan in my lieste! Ouma sukkel seker om haar pad te kry nou gaan dit maar stamperig!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72347 by Lia
Het een van julle dalk iets van Blessed gehoor na haar laaste update?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account