× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #219004 by Snoekie
Hi Ruby,
Ek het ook PCOS.
Sterkte vir die toets vanmiddag. Laat weet ons wat aangaan!! FXFX

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219002 by CheriseF
Bllommie - dit klink na 'n perfekte naweek.

Lynkie - sterkte, hoop hul kan jou gou uitsorteer met daai infeksie.

Snoekie - hoop vir die beste saam met jou.. dink nie ek sal 55dag siklus kan oorleef nie. Het jy ook PCOS?

Strikkie - wat is jou PVA die siklus?

Jooste - miskien vergelyk hy jou met iets wat vir hom sin maak?

Sooooo... ek het Dr Strikdas gebel en hy se ek moet 'n swangerskap toets doen :S hy se AF tipe krampe gebeur in swangerskap en die eina na BD ook in swangerskap. Hy se die Provera bring soms ovulasie aan so as ek nie swanger is nie dan sal ek seker eers einde volg AF kry... ai die gewag. Nou moet ek seker maak soos hy se. Kan eers na werk gaan want hy se ek moet bloods doen... so ek gaan sommer daar by Unitas inpop.

Kyk ek weet mens se (.)(.) raak seer na OV en dan gaan dit mos weg en dan kom AF of kom party van julle se AF as jul (.)(.) nog seer is? Want myne is baie seer so miskien is die progestoroon nog te hoog in my bloed en dis hoekom AF nie kom nie. :headbang:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219001 by Strik*kie
Helloaa

Nog steeds hectic aan my kant :(

LOL Jooste, ja-nee om met karre vergelyk te word is nie cool nie hahahaha
Nad, sterkte vir vlge week. FX jou bfp is sommer om die draai.

Snoekie, hoop julle kry darem nog bd-sessies in ;)

Ruby, ek sou ok dr gebel het en gevra het wat nou?

Shame Lynkie, hoop hulle sort die goggas uit. (hugs)

Blommie, geniet die alleenwees-naweek en wat daarmee saamgaan ;)

Hexy, hoesit jong? Kry nou min tyd vir chat.

Mykant; NIE veel nuus nie, wag vir af om pad te vat (sug)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218999 by Snoekie
More Almal,

Blommie, OOOH die naweek klink sommer lekker, Geniet die naweek sommer baie.

Nads, Sterkte vir Dinsdag, ek is sommer lekker opgewonde vir jou part.

Ruby, Gaan Bel die Doc en verduidelik wat aangaan.

Lynkie, Ek hoop nie daar is nog tekens van infeksie nie, maar as daar is hoop ek hulle kan dit sommer gou uitsort voor julle volgende IUI/IVF!

Jooste, :lol: :silly: :lol: Ek het nou so lekker gelag vir jou DH se comment.

AFM; nog net so confused soos gister. Temp is weer klein bietjie op vanoggend, maar nie genoeg dat ek kan se ek dink ek OV nie. My swaer bly vir paar dae by ons, so ek dink nie daar gaan veel geBD word nie! :cry: :headbang:
Miskien moet ek hom winkel toe stuur... :blush: ... Behoort hom so uur besig te hou? Ek is seker ek kan noggal 'n stewige inkopie lys saam stel. :evil:
Oor my vreeslikke lang siklus... Ek is ook nie einlik gewoond daaraan nie, Die langste wat ek al gehad het is 45 dae. Maar toe ek by doc was toe sien hy mos follie, so nou het ons eers probeer om hom te vang, so ek sal CD45 gaan om te sien of ek wel geOV het, indien nie neem ek aan hy sal my weer op Provera sit, as ek wel geOV het sal ons eers moet wag en kyk of ons hom wel gevang het, dan kan siklus tot 55 dae wees! :S


Hoop almal het 'n wonderlikke daggie en naweek wat voorle.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218993 by joo~ste
More almal!

Ai, jai, jai...Ruby en Snoekie. Ek voel vir julle 2 met die lang siklusse. Ruby...ek stem...bel die dokter. Die Provera moes mos nou al vir jou AF aangebring het ..of hoe?

Lynkie..ek hoop hulle kan daardie goggas identifiseer wat jou so siek maak, want jy moet 100% gesond wees voordat jy IUI of IVF. Mens wil nie jou kanse onnodig verminder deur siek te wees nie.

Blommie!!!: LOL ha ha...
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Nads: sterkte met jou FS afspraak!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218990 by Lynkie
Hallo almal,

Nads, ek kan glo jy kan nie meer wag nie, ek hoop alles gaan voor die wind en jy kry jou BFP sommer gou-gou! ;)

Ruby, Snoekie - dis darem 'n lang wag!!! :( Ek't simpatie met julle, want die 2ww dryf my partymaal na raserny!

Ruby ek dink ook jy moet eerder die dok bel en hoor.

Blommie, geniet die romantiese naweek - klink baie lekker!!

Hexy, Sterkte met môre se gynie afspraak. Jy moet ons laat weet asb.

Jooste, sterkte met al die voorbereidings vir IVF, voor jy jou kan kry is dit Maart maand!!!

AFM: Ek't Woensdag Dr P gebel, want dit voel vir my asof ek nie heeltemal onslae is van die blaasinfeksie van verlede maand nie. Moes toe Labratorium toe gaan en 'n uriene monster gee en dan gaan hulle dit kweek om te kyk or daar bakretrieë groei en watse soort. Dok sê dis nodig sodat die regte behandeling gegee kan word.

Dis nogal vir my baie belangrik, want ek moet oor +-12 dae gesond wees vir die volgende fertiliteitsbehandeling :) IUI of IVF ....weet nog nie... :huh:

Julle moet almal 'n baie lekker naweek hê!!!!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218987 by Blommie
More al julle dames

Dankie tog dit is vrydag!!!!!!! :silly:

Ruby - bel die dr

Jooste - DH like ook baie die hot flushes,


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Snoekie - die CD49, ek huil my dood

Nads - sterkte vir Dinsdag

Cisca, hexy en al ie ander halllooo

By nie veel nuus nie, Ek dink ons is nou op CD10 so wag vir O en DH se bystand is darem nou verby, nou kan ons bietjie die verlore slaap en BD ook in haal.

Seun gaan die hele naweek na sy ouma toe en ons het sommer 'n naweek vir onsself beplan, vanaand bietjie uiteet en more gaan ons heeldag op die matras voor die TV met DVD's, Pizza en rooiwyn wees. En sondag na kerk vat ons vir ouma en seun Diere tuin toe!!! Sien baie uit na ons naweek :P

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account