More Almal!!!!
RUBY DIS IS SSSSSSSOOOOOO FANTASTIES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek is baie biae bly vir jou. geniet elke oomblik en ek glo en vertrou dat jy n gesonde en lekker swangerskap sal he
Hexy, ek is bly dat jy darem n Plan van aksie het FXFXFX dat alles mooi uitwerk die maand
Lynkie, voorspoed met die toetste ek hoop dat hulle sommer gou gou van die goga ontslae sal raak. Waneer hoor oor die urine uitslea?
Snoekie, jong ek stem stuur maar daai swaar van jou winkel toe, hulle moet nou maar elke dag BDBDBDBDBDBD
Nads, Sterkte met you DR afspraak. hou ons op hoogte en maak sommer n leisie van vra voor dat jy gaan sodat jy seker jy vra alles wat jy will weet
Aan aal die res wat ek nou vergeet het, sorry

ek hoop julle het n lekker naweek gehaad en great week wat voor le
AFM: Hier gaan dit goed DH het vrydag midag terug gekom van JHB af so ons kon lekker die dag saam spend

en toe vanoggend skrik ek eers 8:15 wakker ( DH is siek so werk nie vandag nie ) en nou is my dag bietjie duurmekaar die wat ek verslaap het

More is ons afspraak met die sielkunduge vir ons evaluation. Haar uitslae sal so twee weeke vat. DH is nou beseig met maand einde en will nou he ons moet eers volgende week ons eerste afspraak by die manskaplike werker he maar ek gaan traai om dit vrydag oggend in te pas wand ek kan tog nie so lank wag nie.
Okay dan julle lekker dag en mooi week vir almal