× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #219121 by Strik*kie
Hi almal

RUBY>>>>>>>>>>>>>>>>>Baie baie geluk, mag jy H&H 9 (8) mnde he!!!!!! :woohoo:

Hexy, dalk het jy dan nou nie eens die lap nodig nie, dinge werk mos op snaakste maniere uit!!! FXFXFX!!

:lol: Feetjie, vir die verkeerde plekke.

Zettie, ((((drukkie)))))))

Ciska, bly als is nog ok aan jou kant jong!!

Hi lynkie en Blommie en Hopeful, hoe gaan dit?
Skies ek het nou al weer vergeet wat ek gelees het. :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219107 by sexy~hexy
Blommie....sies vir jou....jy het my verwens :D AF het wragtig begin...so my siklus was net mooi 27dae gewees....

So...PROBLEEM...of hiccup...of dalk maar net hoe ons pad moet verloop.

DH ry more vir 'n onderhoud in Witbank.....

Ek moet volgende week Woens - Vrydag gaan vir 'n PA kursus in Pta....

So ja...lyk my my beplanning vir die Lap is nou eers bietjie uitgeskuif....

Ek het die gynie se spreekkamer gebel en gevra om solank nuwe voorskrif aan te stuur....

Oi oi oi....as dinge gebeur, gebeur dit in oorvloed, maak nie saak hoe mens dinge beplan nie!

Ruby...al enige nuus?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219106 by joo~ste
Hallo julle!

Mensig, was dit nou lekker om 'n BFP op 'n Maandag te lees!!!! BAIE GELUK RUBY!! Dit is sulke goeie nuus. En....die grap is...jy't dit nie eens verwag nie! :laugh: Ek is so bly vir jou en dit maak my sommer weer positief voel oor alles! Jy moet ons op hoogte hou met jou tellings. (maar dit klim so mooi...dalk het jy nie nodig om weer te toets nie).

Feetjie: LOL...oor die "ding" wat jy op verkeerde plek indruk! Wel...ek is ook positief oor my IVF. Ek wil graag sommer 3 op een slag he. Identiese 2-ling dogtertjies en 'n seuntjie. Alles op een slag. En dan wil ek so 2 jaar later weer swanger raak...en die keer natuurlik....en dan wil ek nog 'n seuntjie he. Ek wou nog altyd 4 kinders gehad het en nou spreek ek dit woes en wakker elke dag oor myself uit.

Hexy: Jou PVA klink vir my goed. (En ...jy weet wat het laas na nou LAP gebeur...ek hou so baie vir jou duimvas! )

Hopeful: Jy moet laat weet as jy more by die sielkundige was.

Hi Cisca...hoe groei jou pensie??

Snoekie, Blommie: Dalk het julle altwee die volgende BFP's om met ons te deel.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219105 by zettie
Hallo Cisca lekker om tehoor van jou hoop dit gaan gou beter met die verkoue drink rooibostee met suurlemoen sap en heuning niks melk dit help vir verkoue.

Ek is nou sommer weer hartseer sou seker ook omtrent daai tyd uitvind wat dit sou wees. :cry:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219104 by Cisca
Hallo julle

Jammer ek is die afgelope tyd so skaars en so stil. Ek het defnitief nie van julle vergeet nie, en lees elke dag wat julle aanvang.

Ruby - :woohoo: Baie Baie geluk met jou BFP!!!!! Dis wonderlike nuus. Ek wens jou net die beste vir hierdie swangerskap.

Hallo al die ander dames... Blommie, Slakkie, Jooste, Nads, Snoekie, Rakker, Lynkie, Hopefull, Zettie en Hexy. Hoe gaan dit met Klippie en Strikkie, lanklaas gehoor???

AFM: Nie veel nuus aan my kant nie. Die naarheid is darm nou verby, maar het nou die ergste hoofpyne. En om alles nog te vererger het ek nou verkoue ook! Het vandag by die huis gebly, voel of 'n trein oor my gery het, en kan mos nou niks anders as Panado drink nie. En Panado help niks :swear:

Gaan weer volgende maandag die 6de Feb gynie toe. hy het gese as ons gelukkig is sal ons dan kan sien of dit "pienk" of 'blou" is :) Sien baie uit daarna.

Hoop julle het almal 'n baie lekker dag! :heart:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219098 by Snoekie
Blommie,
Ek het self ook gedink dit sal darm 'n bakgat valenteinsdag prezzie maak. Maar ek dink ek toets voor 14 Feb. ek is nou 6DPO. En ek weet nie of ek dit so lank still kan hou vir myself nie! Om sulke nuus vir myself te hou vir 'n hele week? :blink: :S
FXFX, dat jy so awesome V-Day Prezzie kry...

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219094 by Blommie
More almal

Hopefulle - sterkte vir more

Hexy - hoop AF daag sommer vandag al vir jou op

Ruby - laat weet wat se dr.

Aan al die ander wat ek vergeet het, Halloooo!!!!!

Hierby my nie veel nuus nie. Ek en DH het 'n wonderlike naweek agter die rug.

Sommer al begin BD net vir ingeval. Fertile Focus wys nog niks en Clear Blue Digital ook nog niks. So hou maar net duim vas. 'n BFP sal darem n lekker Valentyns geskenk wees. :heart:

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account