× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #218984 by CheriseF
More julle :)

DiT iS vRyDaG!!! :cheer:

Snoekie... ek is nou op CD49 :cry: het nog nooit so lank siklus gehad nie :cry: ek deel jou pyn!!!

Nads... kom deel wat se jou FS Dinsdag.

Mense... my senuwees is nou op hoor.. Dr Strikdas het mos Provera gegee om AF aan te bring... dis nou al 7dae na ek dit gestop het :dry: ek het die laaste 4 dae al ligte AF krampe maar daar is niks niks niks, net 'n melkerige afskeiding. Ek het nou die dag gehoes en het 'n helse steekpyn gekry daar waar die ovaries sit.

En om dit erger te maak... met BD kry ek ook erg krampe na die tyd. Dit het nog nooit gebeur nie.
Ek weet ek is nou moan gat maar ek weet nie meer watter bleddie kant toe nie :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218970 by nadsmeiring
Hallo Almal,

Dankie tog hierdie week is amper verby, nog net more! :headbang:

Ek kan nie meer wag vir Dinsdag om ons FS te gaan sien nie. Sien so uit om te hoor wat is ons volgende PVA :unsure:

Hopenlik kry ek my BFP sommer een van die dae :silly:

Lekker daggie vir julle!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218969 by joo~ste
Genade tog Snoekie.....as jy praat van CD45...raak ek sommer lam in my bene. Dit moet vreeslik wees om sulke lang siklusse te he. Nou nie dat ek mal is om elke 28 dae vir AF te kry nie....maar as 'n mens TTC is dit darem goor as dit so 'n lang siklus is en jy moet raai-raai-riepa speel om te weet wanneer jy OV.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218968 by Snoekie
Goeie dag almal...

Wel my temp het vanoggend weer drasties geval, so nou is ek bietjie confused... :blink:

Jooste, sterkte met hie holistiese PVA voor IVF, ek hoop dit bring vir jou goeie nuus!!!

Zettie, Baie dankie dat jy kom deel het, en ek deel noggal jou mening: Ons moet ophou om negatiewe goed oor onsself uit te spreek.
Hopeful, ek het nie vroer daaraan gedink om weer te gaan vir bloods om te confirm of ek geOV het of nie, maar met die wat my BBT weer so begin wipplank ry, dink ek dit is dalk nie 'n slegte idee nie. ek sal dit so CD 45 se kant gaan doen.

Hallo aan al die ander dames.

Hoop almal het 'n wonderlikke daggie verder.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218960 by joo~ste
Hi Hexy
Nee...ek was nog nie. Ek dink ek sit maar ook baie in 'n bootjie soos jy. Ons is so blerrie ver van alles af! Daar is 'n homeopaat so 150km van ons af, maar die vrou het nie 'n goeie reputasie nie. Ek gaan nie eers tyd en geld mors om haar te besoek nie. My plan is egter om baie holisties te werk te gaan vir die volgende weke tot voor die IVF.

Ek het reeds my eerste akupuntuur en chinese massering (met chinese cupping!) verlede week gehad. Weird....maar darem okay! :dry:
Ek het gedink dit kan nie skade doen om 'n homeopaat ook te gaan sien sodat ek my lyf kan regkry vir IVF nie, maar ek is nie seker waar om te begin soek na een nie. Ek sal dit egter eers met my FS ook wil bespreek voordat ek dit net doen.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218944 by sexy~hexy
Jooste...dalk het ek al gevra en dalk het jy al geantwoord...maar ek vra maar weer...was jy al by 'n homeopaat?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218941 by joo~ste
More almal!

Nixie: Jammer oor AF. Dit is altyd erger as sy sulke simpel tricks getrek het en later gekom het as gewoonlik. Sy is vieslik wreed!! Hoop jy kan iets doen wat jou beter laat voel (sjokolade help altyd vir my...)

Blommie: Ja...Clomid het my vreeslike hot flushes gegee, veral in die aande laat as ek slaap. DH het altyd lekker gelag, want ek sou my klere stuk stuk strip deur die nag en net in my pantie wakker word die volgende dag.

Nads: Ek ken nie daardie term nie. Dit klink asof die baarmoeder wand net vroeer disintegreer as wat moet? Is dit wat dit is? As dit so is, sal die verseker implanting negatief beinvloed.

Snoekie: Vang daai eiertjie!!!!!

AFM:
Nie veel nuus. Besig by die werk en spaar hard vir IVF. Dit voel of my hele lewe net daarom draai op die oomblik.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account