× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #219170 by joo~ste
Hopeful
Jammer dat jy so teleurgesteld is, maar hou moed....dit bal is aan die rol.

Zettie
Vat jou tyd. Dit is nie maklik om weer okay te voel na 'n MC nie. Ek hoop regtig jy het darem al beter dae tussen al die hartseer dae.

Hi aan die ander-
ek het nie nuus nie...kry warm en is vaak.... (gaaaaap)
Ek dink ek moet net eers 'n rukkie op my arms le en slaap voordat ek verder kan werk. Ek kan nie my oe oophou nie (het tot te laat gisteraand gewerk).

Praat weer later-

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219165 by Hopeful
Hi Julle

Lynkie, Ek is bitter bly dat daar nie n blaas infeksie is nie darem is alles nou a okay for die volgende stap :woohoo:

Ruby ek is bly dat die dokter darem happy is met jou telling. Darem nie te lank nie dan is dit jou eerste sonar hoeveel weke sal jy dan wees so bietjie meer as 9 Ne?

Waar is die ander dames vandag dis weer still hier :(

My afspraak by die sielkundige was actually n huge let down...... dit was nou half net n "get to know you" session en dan doen ons nou eers volgende week die klieniese toetse wat ons 4 uure gaan vat so ons moet die midag afvat en toe ek terug kom by die werk toe sy my baas sy is heel moontlik in JHB volgende week so ek sal seker nie die dag kan af kry nie so dan skuif dit dan nou eers na die 15/16 Feb toe. Na dit doen sy n feedback session met ons wat seker nou eers rond om die 23ste feb sal wees en dan eers gaan sien ons die manskaplike werker so as ek lucky is gaan die hele goed keuring eers teen einde Maart klaar wees :cry: ek weet nie wat ek verwag het nie maar ek het so gehoop dat die formality darem eindie feb sou klaar wees en dan nie meer daar oor hoef te worry nie en ons onself net kon reg kry vir wane die batjie daar is. AF is om die draai so dis seker maar hoekom ek so down voel maar crap het gehoop alles verloop bietjie viniger.
Die een nice ding is dat sy het nou vir ons gese dat alhoewel dit tog n teidtjie neem voor mens die babtjie kry is dit nie actually so lank nie sy se ons kan meer kyk na n jaar of n jaar en n half. Niemand kan mos vir jou se hoelank dit neem nie so dit kan langer wees maar ek hoop natuurlik dat ons gelukig is en dit sommer binne kort gaan gebuer.

Okay dan hoop julle het n lekker dag en dat werk nie te rof is nie.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219144 by CheriseF
Lynkie - dis R860 vir die afpraak.. maar dis oraait as hy my monitor tot 12weke want dan sal die volgende afspraak seker minder wees.

Ek het gedink dis nou R860 dan moet ek oor 'n maand weer 'n ander dok se belaglike fooie betaal.

My mediese fonds betaal darem 12 swangerskap konsultasies... ek moet dit net terug eis.

Baie bly vir jou dat daar nie blaas infeksie is nie. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219142 by Lynkie
Hallo julle

Ruby, ja sover ek weet monitor Dr. P jou net tot op 12 weke en dan verwys hy jou na 'n gynie toe as jy nie self een het nie. Dr. P se tariewe is vir my baie billik, my gewone gynie wat nie eers in fertilitiet spesialiseer nie het my oor die R 800 gevra vir 'n ondersoek en sonar. My laaste afspraak met die sist by Dr. P was meer as die helfte minder. :huh: Betaal jy dan groot fooie as jy Dr. sien?

As ek kon kies betaal ek eerder vir 'n paar ondersoeke as kostes vir IUI of nog erger IVF. :ohmy:

AFM: Dr. P het my laat weet dat daar geen teken is van blaasinfeksie nie, so dis darem 'n verligting....verder nie veel van my kant af nie.

Lekker dag almal!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219139 by CheriseF
Hi julle,


Zettie - jammer vir jou seer. Jy bly heeltyd in my gedagtes. Ek dink heeltyd terug aan wat jy moes deurmaak en hoe jy moet voel (hugs).

Ek sien vir Dok Strikdas eers die 13de Feb so ek neem aan hy is happy met my telling. Is dit waar dat mens nie by hom bly as mens swanger is nie? dat mens na 'n gynae toe moet gaan?
As dit so is is dit mos nou crazy om twee keer daai groot fooi te betaal.. anyway..

Hoop julle het almal 'n lekker daggie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219138 by Hopeful
More Dames,

Hoe gaan dit vanoggend hier by julle?

Cisca, ek is super bly alles gaan goed kyk mooi na jou self en na gogga veral nou dat jy bietjie siek is :(

Zettie, hoe voel jy vandag ek kan nie veel se nie maar (((((drukie)))) vrou :kiss:

All die res, Snokie, Lynkie, Blommie, Hexy, Jooste, Strikkie, Ruby hoe gaan dit vandag met julle. Ruby hoe voel jy vandag waneer is jou afspraak by die Dokter?

Hier gaan dinge goed ons het mos nou vandag ons eerste afspraak met die sielkundige 11:00 en ek sal julle kom update na die tied :)
Dit was so veel pret ek het laas week my eerste Baba& Klueter gekoop, oor ek mons nou nie 9maande se waarskuwing gaan he voor ek vir baba huis toe bring nie dink ek, ek moet my self nou al begin voorbery hehehehe of altans dis wat ek vir DH vertell ek is net so vrek excited ek kon myself nie help nie :blush: maar ek weet tog ek moet versutig met sulke goed wand ek weet nie hoe lank dit gaan neem nie so dit kan dalk n baie lang wag wees ( party couples wag selfs 5 jaar ) maar nou ja n ou teidskrif elke maand sal seker nie te veel skade aan die hard doen nie hahhahaha


Okay dan ek sal later weer van my laat hoor, lekker dag!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219130 by Snoekie
Goeie naand al julle pragtigge dames.

Cisca,
Ek is baie bly o te hoor dit gaan nog goed met jou en dat die naarheid nou weg is. Ek hoop daai verkoue vat sommer vinnig die pad... Geniet die volgende sonar. Ek kan net dink hoe opwindend dit alles is.

Hexy,
Miskien moet jy sommer jou Clomid voorskrif saam vat Pta toe en kyk of jy dit nie by een van die apteke daar kan laat vul nie, Dit is nou as jy dit nie in die hande kan koor dan nie... Hou ons maar op hoogte met daai Lap afspraak!

Zettie,
Ek kan maar net se ek dink nog elke dag aan julle en bid vir julle. Die besef van al die mylpale maak altyd seer. (((((Drukkie)))))

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account