× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #219034 by CheriseF
BFP BFP BFP!!!

My bloods was toe positief!

Die een maand wat ons nie meds gebruik het nie, wat ek self geOV het en my womb lining self dik geword het... is ons geseën met 'n telling van 199.4 (4-5 wekies).

Ek het Dr Strikdas gebel gisteraand want ek was mos op Antibiotika, hy se dit sou nie kon skade maak nie maar ek moet dit nie weer drink nie. Hy het gese ek moet Maandag weer gaan vir bloods en die outjie by die patoloë het gese ek moet vandag terug kom... so ek dink ek sal dan maar more gaan. Ek spreek net positiewe en mooi goed uit oor my. As God my kon swanger kry (met DH se hulp ook) kan Hy vir ons 'n gesonde swangerskap gee.

Hierdie is sowaar vir ons 'n huge wonderwerk! Nog altyd gedink God het 'n briljante sin vir humor :laugh: :heart:

Hoop julle het almal 'n baie lekker naweek! Ek het koffie in die bed gekry... so dit kan net lekker raak ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219026 by Feetjie
naand julle almal

JIPPPPEEEEE dis vrydag!!! ;-)

Hexy - sterkte met dr more, en kom laat weet asb!

Jooste --- vriendin, eks mal oor jou positiwiteit!! ekt gister aand weer biki DR "google" en lees nogal goeie dinge oor akupuntuur en ivf ;-) Man ek hou sommer nou al duim vas. 1stens dat ivf nie nodig gaan wees nie, maar as dit wel in jou lewens plan geskryf "moet" wees, dat dit 'n pragtige 2ling gaan wees. sommer so tussen ons, wil jy graag 2 seuntjies, 2 dogtertjies of 1 van elk he. :-)
Ekt altyd gese ek wil 5 seuntjies he......... mmmmmmm miskien moet ek dit so klein biki aanpas!! ;-) 3 seuntjies klink so klein biki "makliker" !! (ek dink so baie aan jou)

Ruby -- sjoe sterkte met die toets, laat weet asb uitslag. Daar is net niks erger as onsekerheid nie....!

Wat hoor jul van Paisley????

Lekker aandjie en nweek girls.

Ek e dh,, wel het o "gemis" mmmmmm! :evil: Hexy en ek dink ek het toe ook my digital enetjie "verwoes"! ek was te haastig en het die verkeerde ding in verkeerde plek gedruk, het vergeet wat om te doen, en was te haastig om te lees. Wel, toe druk ek in verkeerde plek in, ekt dit toe weer reg gedoen, maar hy wys toe "fout" , nadat ek geweet het ek O. Vlg dag, toe ander "goedkoop" toetsie weer O wys, toe wys my digital NEgatief. :blink: ... nee kyk ek en hierdie "fancy" goedjies werk nie. Lyk my ek moet maar by die basiese, goedkoop goedjies hou.

Gids ek lees nou bogenoemde en klink nogal rof, "druk verkeerde ding verkeerde plek in"... :cheer: , ek het die stokkie se "verkeerde kant in die masjientjie in gedruk" FOUT!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219025 by joo~ste
Dames ..geniet die naweek!

En...ek hoop almal se olie is reg om "gecheck" te word! :blush:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219020 by nadsmeiring
Hallo girls!

Ruby - Sterkte, FXFXFXFXFXFX vir n BFP! Asb laat ons weet!

Blommie - Julle moet n awesome naweek he!

Lynkie - Hoop jou infeksie word vinnig uitsorteer.

Snoekie - Sterkte, ek hoop julle kry kans vir BD!

Hexy - Sterkte by die gynie, en jy moet ook n lekker naweek he :rock:

Strikkie - Hoop AV verdwyn vinnig, sodat OV weer kan kom!

Jooste - LMGA, jy is awesome!Hoop dit is sommer gou weer tyd om daai olie te check! :silly:

En al die ander girls, julle moet ook n lekker naweek he ;)

Met my is daar nie veel nuus nie, net dat OV is om die draai, so dis ook BD vir ons die naweek, dis as my manneki se mood verbeter het :angry:

Ek sal julle laat weet wat se FS, asb FX vir goeie nuus!

Chat weer maandag. :mooning:

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219018 by CheriseF
Hexy... kom se wat gebeur by die gynie more hoor... sterkte! Sommer seker dit sal goed gaan.

Jooste - jy is dierbaar! Positive thoughts ;)

Lekker naweek Moomie maters!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219017 by sexy~hexy
Middag almal

Sjoe...bly die week is nou amper op 'n einde...nog so halfuur dan kan ek ook gaan naweek hou.

Skuus WEEREENS dat ek so stil is...werk darem nou 95% op datum.....Maandag tackle ek weer die res...en Dinsdag wil ek verlof insit...want dan het Jayden se skool van Graad RRR tot Matriek hulle eerste eie kleure-atletiek (hy is mos in 'n ACE skooltjie).

Ruby...jy moet kom post op BB en se wat se jou bloods....

Ek het gelees...maar nou weer vergeet LOL

Ek kan voel AF is oppad...voel al klaar my maag begin pyn...so sal maar sien wat se die gynie more...

Anyway...julle almal moet 'n bevange naweek he....gesels Maandag weer!! :rock: :mooning: :evil:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219009 by joo~ste
Ruby!
sal dit nou nie wonderlik wees as jy 'n BFP kry nie!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account