× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #218839 by nixie
HI dames



my siklus is 29 dae, ekt op cd 27 n hpt gedoen , Negatief. Vandag is cd 29 geen AF. ekt ook geen simtome nie? behalwe dat af nie hier is nie. ons het ook net 1 keer in fertile window ge BD en op cycle day 17?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218836 by Lynkie
Hallo julle,

Wil ook net sê, ek leef nog - net baie besig.

Hoop dit gaan goed met julle almal.

Klippie jammer oor AF jong :(

Hexy, Saterdag is om die draai :woohoo:

Snoekie, baie bly oor die follie :)

Hi al die ander, Strikkie, Blommie, Hopeful, Zettie, Ruby, Feetjie en waar's Slakkie?

Lekker dag!!!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218833 by Hopeful
Hi Almal,

Hoe gaan dit, hier nie veel nuus nie.

Hexy ek sien sommer uit na jou afspraak die naweek en hoop regtig hy gaan vir jou n nice PVA gee. As nie stem ek saam skuif na iemand wand regtig vir en saam met jou werk.

Jooste, hoe leik dinge daar by julle wane gaan julle die IVF doen?

Klippie jammer om te hoor oor AF dit SUCK big time :(

Die res hoe gaan dit? Nads, Zettie, Lynkie, Blommie, Ruby en vir die wat ek nou vergeet het hoe gaan dit?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218825 by klippie
More dames!

Sjoe, dis lekker stil hierso, almal is seker maar besig!

Ek hop het gou in - nie veel nuus nie. AF het gister opgedaag, so ek is nou CD2 :( bummer!

Lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218817 by joo~ste
MOre almal-

Hexy: Ek stem saam met jou. Sorg dat jy van jou gynie hou en meer nog dat jy die man/vrou vertrou. Daar is niks so goor om iemand te gaan sien omdat jy voel dit is al wat beskikbaar is en jy hou nie regtig van die knaap nie. Ek het self vandag gesit en dink dat ek vir my 'n gynie moet gaan soek. Ek weet wraggies nie na wie ek sal skuif as ek swanger geword het nie. Die gynie wat ek gehad het voordat ek na my FS toe is het my teleurgestel en ek wil nie weer teruggaan na hom toe nie. Die slegte ding is dat ons nie veel van 'n keuse hier rond het nie. (Behalwe as ek bereid is om VER te ry)

Strikkels: Hoe voel jy vandag? AL bietjie beter? My gemoed begin darem so teen CD5 weer verbeter.

Hallo aan die res!

AFM:
Ek het nie veel nuus nie. Is lui en traag vanoggend om aan die gang te kom en nie regtig lus vir werk nie. EK sal diep binne my moet grawe om die dag met 'n glimlag tegemoed te gaan....
eerder lus vir terugklim in die bed en nog 'n uur slaap.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218812 by sexy~hexy
More almal

Sjoe...ek was lank weg en kom terug na nogsteeds dieselfde bladsy :blink: Maar ek sien julle het darem so bietjie gesels LOL

Geen nuwe nuus van my kant af nie....wag nou maar geduldig vir Saterdag om te sien wat se die gynie....Ek het net besluit as ek nie tevrede is met wat hy voorstel ek eerder 'n ander gynie gaan gaan soek...wat my siklus beter gaan monitor en 'n baie goeie PVA vir my het!

Ek het almal se updates gelees..maar ek is poedingbrein vanmore....so sterkte met almal wat by gynie was...met nuwe PVA's....en die wat in 2WW is of die wat vir AF wag :P

Gesels later weer!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218795 by Strik*kie
Hallooaaa

Net vinnig kom hello se!!!!!

Hopeful, shame sterkte met die alleenbly.

Snoekie, bd -aanmekaar, dis al wat ek gan se!! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account