× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #218665 by Hopeful
Hi Welkom Nads!!!!!!!!!!

ZETTIE!!!!!!!!!!!!!!!!! DIS AMAZING ek kannie vir jou se hoe my hard nou in my keel klop nie vriendin :laugh: !!!!! Sterkte met julle prosses dis regitg lekker exciting en net wonderlik!!! Ek is so opgewonde vir julle. Het julle al met die manskaplike werker gesels? Dit sal intersant wees om te weet hoe die proeses by julle werk en hoe dit verskill van onsin??

Ruby by ons het hulle nie gese jy moet n spesefieke bedrag verdien nie maar ons moes ons inkomstes vir hulle ge en n leis van ons bates en uitgawes so well as ons polise sodat hulle kan besluit of ons dit financially sal kan doen.

Shoe Zettie ek is amper meer opgewonde oor julle kuese om aan te meen as ons sin hehehehe

Voorspoed en julle is in my gebede

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218662 by CheriseF
Dit maak sin, dankie Zettie.
Ons praat al lank daaroor maar ek sal ook nie ophou probeer nie... maar ons probeer nou eers 7maande so ons sal dit nog kans gee... maar ek het nog altyd gevoel.. daar is 'n kind daar buite wat nie sy/haar omstandighede verdien nie en ons is Jesus kinders... ons moet sorg vir ons medemens... as mens 'n liefdevolle huis kan aanbied hoekom dan nou nie :) so dis awesome Zettie! Wees sommer baie opgewonde... ek hoop dit gebeur vinnig vir julle en Hopeful vir julle ook :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218661 by zettie
Ruby dink nie so hulle kyk maar net na jou inkomste en uitgawes nie en bepaal of jy kind kan bekostig.

Hulle bepaal ook hoeveel jy hulle moet betaal vir aanneeming volgens jou inkomste.

Meer verdien meer betaal.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218660 by CheriseF
Weet julle of mens 'n sekere gesamentlike bedrag moet verdien elke maand voor hul mens goedkeur om aan te neem?

Wie van julle gaan na die Pretoria Moomie meet Saterdag? Ek gaan.. ek is baie opgewonde!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218659 by nadsmeiring
Zettie, ek doen dit met liefde, stuur nou dadelik vir haar n msg vir die besonderhede en laat weet jou so gou moontlik. :)

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218658 by zettie
Sjoe Nads dit sal wonderlik wees ek wardeur enige hulp :woohoo: :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218657 by nadsmeiring
Jooste - Dankie Nads is dood reg.

Zettie - Dit is wonderlik dat julle daaraan dink om aan te neem, my nefie en sy vrou het 2 kindertjies (boetie en sussie) aangeneem, hulle is 2 pragtige kindertjies. Sy het vir my gese dat die sosiale werker haar weer gekontak het want daar is blykbaar 3 nuwe babatjies vir wie hulle ouers soek, ek sal bietjie vir jou uitvind dan kan jy hulle miskien kontak as julle daarop besluit het.

Ek weet dit is n moeilike proses maar God is Groot en soos jy se dis dalk wat hy vir julle beplan het.

Baie sterkte :heart:

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account