× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #218783 by joo~ste
Hallo julle!!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218782 by Hopeful
Snoekie soo se ek ook mos waar is alaml vandag!!!!!!!

Dankie vir die update Snoekie dis regtig amazing dat daar well n follie is wie worry hoe hy daar ge kom het :lol:
en nou vrou BDBDBDBDBDBDBDBDBDBD tot nie een van julle meer kan nie hahahahaha voorspoed ek dink aan jou.

Hier is daar nie nuus nie DH werk homself net nogsteeds oor n mik het hom skar die naweek gesien en hy vlief Donnerdag JHB toe na hulle hoofkantoor :( ek gaan dan nou maar vir n paar dae by Skoon Ma bly dan hoef ek darem nie so alleen te wees en vir my eie self kos te maak nie dit voel altyd aardig om so ver een te kook.

Oaky dan lekker dag almal

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218781 by CheriseF
Oulike echo daai Snoekie..

Nie veel nuus aan my kant nie.. wag nog vir AF na Provera.. ek is bietjie bekommerd... Dr Strikdas het net 5dae se Provera gegee (10mg)... ek het gedink dis altyd 10dae. Anyway ek hoop dit werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218775 by Snoekie
HELLO!! HELlo HEllo Hello hello...

Daai was my echo op die thread. Waar is almal?

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218772 by Snoekie
More Dames,
Hoe gaan dit vandag, ek hoop en glo almal het 'n lekker naweek gehad.

so daar het nie veel gebeur hier op die thread vandat ek laas op was nie... :S

Ek was toe mos Saterdag terug Gynie toe. Hy het toe gesels oor insulienweerstandigheid en die feit dat my eierstokke so lui is en dat ek nie stimuleer nie.
Ek is nou eers net op die Gluchophage op sy eie, Doc se dit vat paar weke voor ons resultate daarvan sal sien, en dan gaan ek met my volgende siklus begin met Femara. Maar hier is die weird ding. Toe hy inwendige sonar doen om te sien of daar sists of iets is wat skraap nodig het, se hy dat daar 'n follicle is en die lining van my baarmoeder lyk ook mooi dik. Ek is nou op CD33. Hy se dit kan een van twee goed wees. Ek kon of 'n anovulatory cycle gehad het en die is follicle wat self in nuwe siklus gevorm het, of ek het vertraagde reaksie op die fertomid. In ieder geval, ek vra nie regtig hoekom die follie daar is nie. Ek is net opgewonde dat ek 'n follie het vir die eerste keer in maande :lol: :woohoo: . So die week is dit BD BD BD! En dan die groot 2WW. Wie weet, miskien kry ek my BFP met my verjaarsdag volgende maand!
Hoop almal het 'n wonderlikke daggie.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218713 by Hopeful
Oh ek wou julle nog iets interesant vertell het.....
Praat nou die dag met n Dokter toe se hy daar is n pillitjie wat mens kan vat wat al was jy nie swanger nie stimuleer dit die produksie van bors melk. Hulle gebruik dit bleikbaar gereeld vir aan neem ouers. Die eenigste ding is dat terwyl jy actually swanger is produce jou ligaan baie antibodies en goeters en dit is wat jou bors melk so ongelooflik goed maak vir jou baba. Op die pillietjies gebeur dit nou nie eintlik nie so dis nie so goed soos dit gewoonlik sou wees nie dit is dan meer soos formula wat voedings waarde betref, die groot ding is dat dit nou natuurlik great is met die hele bonding aspek daar van :woohoo: hehehe het gedink dat dit nogals interesting is en wou dit hier kom deel :)

Lekker Dag

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218712 by CheriseF
Hopeful.. watter glucophage thread is dit? ek het met die nuwe Glucophage RX slow release begin.. dis baie beter as die ander een!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account