Hexy, Voorspoed met die afspraak ek hoop jy het sommer vinig n PVA
Zettie jy moet ons op hoogte hou oor wat sy se?
Nads ek weet hoe jy voel baie nae vriende van ons is ook nou swager en glad nie taktvol daar oor nie die vrou wil net heeltyd haar sonar foto's vir my weis en he ek moet baby shopping saam met haar gaan doen, kan you ever!!!! Kon dit nie glo toe sy my vra nie. Maar dis soos Ruby se dis as hulle hulle eie issues het en sulke goed doen oor hulle will beter voel. Maar ek weet hulle kry finansiel swaar en die baba was glad nie beplan nie en dis hoekom sy dit doen.
In sulke gevalle raak geloof tricky jong wand mens begin vra hoekom hulle en nie ek nie ons verdien dit meer as hulle ens ens ens soos ons almal maar maak. Al wat mens kan doen is om die regte ding te doen maak nie saak hoe moielik dit is nie en jou vertroue op God plaas en aanvaar dat almal se swaar is ander en almal dra hulle las anders. Weet net jy is n beter mens oor jy nie nasty was nie JY ROCK VROU

wand ek moet se ek was al bitter naby om die vrou te klap en se kry tog net bietjie TAK EN KLASS aseblief hahahahahahah
Lekker aandjie julle