× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 7 months ago #233163 by Blommie
Hallo dames

Skies ek gaan nie nou personals doen nie.

Net n update van my kant af

Ons was gister by die dr. Mamma en baba is mooi gesond.
Ons het ook uitgevind dit is n Dogtertjie. Sy het al 10 vingers, haar hart klop is 158 bpm, sy weeg 100g en is 8.3cm lank. Haar naam is Liya

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #233159 by Hopeful
More Almal

Strikkie, baie baie geluk met jou verjaardag ek hoop dat jy n pragtige dag het geful met geliefdes en vruegde

Zarah, hoe voel jy?

Ruby jy lyk te pragtig!!!!!! geniet elke oomblik

Lynkie, voorspeod by die werk

Snoekie enige nuus jou kan?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #233158 by Strik*kie
Hallo julle

Ruby, jy lyk sooo mooi!!!! Nice foties!!!

Jooste, lekker vir die babymoon ;)

Dankie vir al julle bemoediging, ek waardeer dit :heart:

Lynkie, hoe weet jy dis my b-day??? :ohmy: Maar baie dankie, het gehoop vir nice b-day prezzie maar dis nou maar so. Maar weerens dankie vir die gelukwense. My DH het my al lekker bederf ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #233156 by CheriseF
More Dames,

Zarah - hoe het dit gegaan? wat se dok alles. asb kom update. xx

Strikkie - sterkte aan jou kant jong

Hopeful - dink vreeslik baie aan jou.. en bid dat dinge die jaar gaan gebeur.

Jooste - bietjie minder as 'n maand dan is jou baba hier :woohoo:

AFM:

Gaan baie goed met my.. is nou 27 weke swanger en bump het mooi gevorm en lekker ongemaklik. Wardeer elke oomblik van klein Leila hier binne my. Dis nou net geduldig wag vir haar. Hier is so foto of twee van ons shoot. Lekker werk almal. xxx :heart: :heart:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #233154 by Lynkie
Hallo julle,

Bietjie besig by die werk. Sal later kom gesels.... wil net gou sê,

Strikkie, HAPPY BIRTHDAY!!!!! :woohoo: Ek hoop jy het 'n baie vreugdevolle jaar en dat al jou drome gaan waar word hierdie jaar. :heart:

Tot later.....

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #233135 by Hopeful
Jooste dit is wonderlik dat jy dam n daggie af vat en relax en dan natuurlik die babymoon klink super lekker!!!!!

Agnee dis nou sleg dat jy nie die kuese het nie. Ek dink normaal kraam is wonderlik maar stem saam met jou Dokter mens will nie onnodig jouself en baba in die moeilikeid kry nie. Meeste van my vriendine het keisers gehaad en hulle se die gehiem is DRINK JOU PEIN PILLE elke keer as die verpleegster vra dan drink jy dit of jy pein het of nie wand hoe beter jy voel hoe meer kan jy beweeg hou gouer is jy op die been en hulle was almal sommer vinig terug in die ding :woohoo:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #233129 by joo~ste
Hopeful
Dis presies wat ek beplan. Ek het besluit om more af te vat en te kyk of ek dalk nie bietjie later kan slaap en dan ook sommer in die middag 'n slapie kan inwerk nie. Ek wil nie 'n hiper babatjie he omdat ek nie kon afskakel teen die einde nie en ek wil ook nie graag te vroeg in kraam gaan nie.

DH het ook besluit dat ons op 'n babymoon moet gaan, so ek is tans besig om vir ons 'n 10 dag of so vakansie'tjie te beplan vroeg volgende maand. As ons dan terugkom, gaan ek nie weer terug werk toe nie en het ek so 3 weke om die baba kamer kant en klaar te kry voordat hy/sy kom.

Ek weet nie of ek al gese het nie, maar ons moes toe maar noodgedwonge instem vir 'n keiser. Met die dat ek 'n miomektomie gehad het in 2010, wil die dokter nie 'n kans vat nie en het hy gese dat ons so lank gewag het vir hierdie baba, dit is sinneloos om 'n kans te vat. So...die keiser sal hier rondom 14 Maart se kant gedoen word.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account