× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #217447 by Blommie
Middag almal

Ons is terug by die huis na 'n baie warm naweek weg.

Was vanoggend by my nuwe dr. Hy se ek O glad nie, maar ons is te laat vir die maand. Ek begin nou volgende maand met Clomit.

Wie gebruik dit? Maak dit mens siek?

Hy se ook my progesteroon vlakke het mooi geklim so dit is darem baie goeie nuus.

Lynkie - wanneer toets jy?

Hexy - sien jy en Cisca werk nog al die pad. darem amper vrydag.

Ek het vandag ook sommer al die laaste kers geskenke gaan koop nou kan ek net relax tot die naweek.

chat later weer

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217446 by Ansa_S
Hey almal,
Is lekker hier by Mosselbaai! MJ slaap vreeslik baie! Het vandag saam sy pappa in die see geswem!

Praat weer in die nuwe jaar!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217440 by sexy~hexy
Waaaaaaaar is almal??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217435 by zettie
Welkom terug Lynkie bly jy het lekker gevakansie wanneer gaan jy POAS fx fx

Hexy koors weg voel bietjie beter net erg hoes wat nie wil weggaan nie en bly dood moeg maar weet nie of dit die verkoue is of maar net preggy simptomes nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217430 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore?

Welkom terug Lynkie....jy moet bietjie fotos opsit en kom vertel van die vakansie :) Fxfxfx dat jy ook 'n BFP gaan kry!!

Zettie...gaan dit darem nou beter na jy meds gekry het?

Cisca...ek glo hier van 12weke af sal die naarheid verdwyn en gaan jy weer jou ou self voel ;)

Wat is verder nuus?

Ok...so ek is baaaaaaaaaaaie :angry: Het mos ten duurste daai flippen digital OPK's gaan koop....3 stokkies gebruik...nou is my applicator stukkend :( Weet nie of ek dit dalk nat gepieps het nie :( DH het dit oopgemaak, maar dit het skoon geroes binne gelyk. Het iemand nie dalk 'n applicator wat hulle vir my kan spoedpos nie :D

Ons aircon word vandag ingesit, een in ons kamer :woohoo: Dis regtig ongelooflik warm, darem gisteraand bietjie koeler want dit was bewolk, maar vanaand gaan ek lekker slaap!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217420 by Lynkie
Hallo almal,

Kom groet net vinnig, het vandag teruggekom van 'n heeeerlike 2 weke vakansie!!! :silly: Sal more al die nuus opvang en hopelik lees van 'n paar BFP's wat bygekom het. ;)

Nog geen teken van AF of spotting nie, en my borste is 'n bietjie gevoelig, maar ek het ook so baie fertility meds gebruik dat ek maar skrikkerig is om te positief te wil wees. Dink daaraan om miskien more of oormore te POAS. :unsure:

Lekker aand. :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217413 by sexy~hexy
Sjoe...die hele Moomie is vandag grafstil :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account