× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #217500 by Feetjie
Goeie naand al jul pragtige dames

Lynkie -- eks vreeslik jammer om te lees van af, baie sterkte met vlg paar daggies!!

Hexy,, jy het my nou lekker laat lag, ek het mos so paar maande terug die fertile focus gekoop, hy mos ook goeie R300, toe pp ek mos op hom, en mens mag mos nie, so na 1ste keer is hy toe ook nie meer bruikbaar nie. nou goed, vandag het ek ook vir my daardie optical masjientjie gekoop,,mmmmmm. oppad huis toe spot dh nogal en se maak net eers seker mens moet daarop pp. so dankie vir waarskuwing om versigtig te werk te gaan met pp :-) Solank ons seker nog humor kan sien ne ;-)

Sterkte met al jul dames wat nog werk, nog net 2 slaapies dan is dit langnaweek!!

o ja,, het iemand al iets van paisley gehoor, ekt net gevolg wat sy op moomie geskryf het en wonder nou al rukkie wat het gebeur?

lekker aandjie en sterkte met al die werk girls.

Hi klippie, hoop jy rus lekker!!!!! (drukkie)
Hallo slakkie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217495 by Cisca
Hallo julle

Dis aaklik om nog te werk!!! En dan is dit nie eers stil nie, ek hardloop nog lekker rond :evil:

Hexy - Hoop jy is darm al amper klaar met die leers!

Klippie - Sit jy lekker en niks doen??? :rock:

Strikkie - Hoop jou werk is nie te besig nie!

Lynkie ((((((hugs))))))) vir jou!!! So jammer oor die BFN.

Blommmie - Lekker om van jou te hoor. Clomid is mos baie soos Fertomid. Ek het Fertomid gebruik. Dit het my nie siek gemaak nie, net baie moody, huil sommer vir niks, en is bedonnerd vir almal en alles gewees so van CD10 tot 25. En verder het dit my laar eet!!! Honger die heel tyd. Dis al wat vir my bad was. Baie mense se dit maak hulle naar ens, maar dr se jy moet dit in die aand drink, dit verminder die newe-effekte.
Sterkte daar!!!

Nou ja...... nog net 2 daggies, dan gaan ek ook sit en niks doen tot 16 Januarie!!!

Soos jy se Hexy, KOM VRYDAG KOM :woohoo: :woohoo: :rock: :woohoo:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217494 by sexy~hexy
Hiya Klippie....dankie vir die inloer :)

Kan julle dalk al sien dat ek soos 'n LEER lyk :headbang: :swear:

Ek wil ook by die huis wees...DH se verlof het vanoggend begin :( Nog twee dae vir my......KOM VRYDAG KOM!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217493 by klippie
Hallo dames! Ek kom loer gou in :-) Foei tog vir arme hexy en strikkie wat nog moet werk :-( dis niks lekker nie!

Lynkie, so jammer oor BFN, **hugs**

Nie veel nuus nie, lekker vakansie, wag vir AF vandag of more.....

Lekker daggie!
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217483 by Strik*kie
Hi julle

Hexy, toemaar ek werk ok nog aanmekaar, (sug) (snik snik) geniet jou week af, dis lekker.

Lynkie, ek so jammer oor BFN, en die bleddie ou heks. Ek wens haar besem kry 'n pap wiel :( (drukkies)))
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217477 by Lynkie
Hallo julle,

Ek's weer terug by die werk vir die volgende 3 dae en dan weer met verlof tot 3 Januarie. So dit gaan maar bietjie rof aan my kant.

Ek het toe gisteroggend getoets, was so vol verwagting want AF was toe al twee dae laat en ek't geglo hierdie slag is ek swanger...... maar dit was toe 'n BFN :cry: :cry: :cry: en AF het toe vanoggend opgedaag. Ek kan nie vir julle in woorde beskryf hoe teleurgesteld en hartseer ek is nie. Maar ek weet ek is nie die enigste een hier wat so voel nie. Dit plaas net so 'n demper na 'n lekker vakansie en die veesgety wat op hande is .... ek's regtig net baie baie moedeloos. :cry:

Hallo al die ander... Blommie, Zettie, Ansa, Cisca, Hexy en die wat lekker vakansie hou. Jammer ek doen nie personals nie, sukkel nog tussen die werk deur om op te vang en my gemoedstoestand is ook nie baie goed nie.

Hoop julle almal het 'n baie lekker dag!!! :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217470 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit?

Lyk my die hele Moomie is al 'n begrafplaas :S Baaaaaaie min wat nog kom chat...almal hou al lekker vakansie en doen Kersinkopies....en hier sit ek nog by die werk SUG...maar toemaar...volgende week die tyd is ek ook al lekker op HOLIDAY :woohoo:

Geen nuus aan my kant...dink ek is vandag cd17...kon nie gister BD want DH het nagskof gewerk....sal maar kyk om vanaand nog 'n sessie in te werk....2KM stuur vir my haar OV ferning dingetjie...so dan kan ek dit volgende maand gebruik :) HEAVY disgusted oor die flippen R190 se digital OPK en dis nou stukkend :angry: Voel nog niks anders nie...so ek vermoed maar nogsteeds dat ek nie OV nie.

Wel...laat ek aan die werk spring...het 'n klomp leers om oor te trek....ek voel al soos 'n leer LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account