× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #217407 by Cisca
Sjoe Zettie - dit klink niks lekker nie. Hoe voel die naarheid?

Hi Strikkie en Hexy - JAAAAAA ek werk ook nog, maar het rerig niks lus nie. DH is lekker by die huis!! :headbang: :headbang:

Hexy - Ek het altyd ook pp ingehou vir ten minste 3 ure.

Ek voel maar lekker naar, maar as ek eet voel ek weer beter. Dis nie juis 'n goeie ding nie, maar ek hou maar die crackers naby.

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217404 by zettie
Hallo julle sjoe ek het die naweek gedink ek gaan dood het blaasinfeksie en verkoue gehad my koors wou nie af nie. Het gevoel of daar trein boor my gery het.

Was by dokter en hulle het antibiotika gegee wat veilig is om tedrink voel darem vandag bietjie beter.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217402 by Strik*kie
Helllooaaaaa

Ek loer gou in maar sien dis net ek en Hexy wat die lucky mense is om te werk die week. :mooning:

Hexy ek hou my pp in van so 8h00 af tot 12h00 of 13h00 dan toets ek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago - 14 years 9 months ago #217399 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore?

Wonder wie gaan nog kom inloer die week???

Maandag..... :pinch: Maar dis darem een dag nader aan Vrydag :woohoo:

En dis nie warm nie....dis WAAAAAAARRRRRMMMMMM!!! DH gaan vandag gaan kyk of hy nie 'n aircon kan kry nie, anders 'n portable een.

Was 'n heel rustige naweek, DH het weer gewerk, maar darem sy laaste werk-skof, dan is hy ook op verlof YAY...en ek werk ook net tot Vrydag :)

Het toe die digital OPK gekoop Vrydag....eerste toets gedoen, niks. Saterdag weer getoets, 'n sirkel gekry. Gister getoets, weer niks :blink: So ja...weet nie wat ek verkeerd doen nie :S Het sover geBD cd12 en 14....sal maar vanmiddag na werk weer 'n toets doen. Vragie, moet mens vir 'n uur of twee jou urine laat opbou of kan mens net toets? Strikkie??

Verder, hoe gaan dit met almal??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217373 by Chanz
Hi Dames

Hoe gaan dit met almal?

Sjoe daar is baie van julle wat so tot die einde werk :( dit suck. Ek het nou wel 2 maande terug bedank maar toe ek nog gewerk het, het ons deur die kerstyd gewerk en dis aaklig as almal op verlof is en jy moet sit en werk .

Julle het gevra of ek nog borsvoed, ongelukkig nie :( Het wel my bes probeer. Ek het so maand terug opgehou.

Ek voel bietjie anders. Wil nie te gou praat maar dit voel soos ek gevoel het toe ek swanger was met Michael. Hierdie hele week voel ek weird. En my af is nog ver weg so nie seker wat dit is nie :unsure:

Sjoe Cisca- daai chocolate brownies en aarbeie klink nou lekker hoor

So wat beplan julle almal vir kersdag?

Ek wil graag iets anders doen. Ons wil nou wel by die huis wees want dis Michael se eerste kersfees en al is hy klein het ons vir hom geskenke gekoop. Ek wil ook iets anders doen met die kos. My man is lekker lus vir klomp cheeses en roasts. So sal miskien dit doen en slaaie. Enige idees?

Vir daai wat gaan skaars wees tot die nuwe jaar- 'n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir julle almal. Mag dit net 'n lekker tyd wees vir julle. En vir daai wat op die pad gaan wees, veilig ry asb. ;)

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
TTC for just over 2 years 2009-2011 Male & Female Infertility
PCOS and IR diagnosed in 2010 put on glucophage
No BFP after 6 months
2010- one MC (nature took it's course) :( One more angel in heaven :)
First FS appointment Jan 2011, PCOS confirmed to be extremely severe. No ovulation and hormones completely imbalanced.
Jan 2011-first medicated cycle with normal intercourse = BFN
Feb 2011-...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217349 by joo~ste
Geseende Feesgety vir julle ALMAL!!!!!
:heart: :heart: :heart:

Ek gaan nog so 'n uur by die werk wees (ja....sug....gou nog laaste admin doen voordat ek waai).

Werk iemand nog?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217341 by klippie
Middag dames!

Ek hop gou in en wens julle almal 'n geseënde en vreugdevolle kersgety toe! Ek gaan nou-nou ophou werk, joegaai!

Die van julle wat op vakansie gaan - ry veilig, wees veilig en rus goed uit! Die van julle wat moet werk :-( probeer maar geniet en rus tussen in!

Ek sal nog deur die vakansie van my laptop af inloer, maar ek chat weer volstoom met julle in die nuwe jaar. Soet en mooi bly mwah mwah mwah!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account