× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #215017 by ChaNa
Hi Almal,

Hoop dit gaan goed!

Wil net kom laatweet ek het vandag uitgevind ek is 4wekies swanger met my 2de babatjie, ons is soooo bly en sooo dankbaar vir die Here. Het lank gewag vir die dag om te kom sjoe...

Wel ek is 11dpo en my telling is 53.7.

Ek gaan nou lees en opvang.

Lekker aandjie
(Charl.ai.ne)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #214998 by Strik*kie
Hallo

Feetjie, ai jong ek is jammer als het so skeef uitgedraai vir jou. Maar soos jy se daar is 'n doel met als in die lewe. EK hoop jy kry gou jou bfp, hou net moed. ((drukkie))

Klippie, ek is jammer oor die BFN, ek dink aan jou en weet hoe jy moet voel op die stadium. ((drukkie vir jou ook)))

Zettie, dis beter om Donderdag te gaan as wat jy nog langer moet wag, dalk kry jy intussen nog plekkie by iemand. Sterkte.

Hexy, bly jy het lekker party gehou ;) en geluk met J se b-day gister.

Hi almal verder: Ankies, Morgan, Ciska, Liz, Slakkie,Ruby, Hopeful, Lynkie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #214994 by zettie
Ruby in Durbanville in die kaap.

Hexy het hom gemaak gaan maar kyk of ek erens anders regkom.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #214993 by sexy~hexy
Sjoe Zettie, ek ken glad nie julle omgewing nie....maak maar die afspraak vir Donderdag as jy voor die tyd regkom kan jy mos kanselleer.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #214992 by CheriseF
Zettie - waar bly jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #214989 by zettie
Help waar gaan ek nou iemand kry wat my vandag nog kan sien ????

Het my ou gynie gebel kan eers donderdag kom die ander 2 plekke wat ek gebel het kan my eers die 29 ste sien ????????????????????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #214986 by sexy~hexy
Zettie, sterkte vriendin en hou ons asb op hoogte. Verduidelik jou hele situasie, en soos ek se, vat al jou uitslae saam!

En nog 'n ding, onthou 'n ontvangsdame of 'n suster is NIE 'n dokter nie...dis ook een les wat ek geleer het. So moenie dat hulle jou 'n ding of twee probeer vertel nie, jy dring daarop aan om 'n dokter te sien en dis klaar!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account