× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #215065 by Blommie
more more almal

Chana - baie geluk met jou BFP

Zettie - kon jy 'n ander gynie kry?

jooste - hoe gaan dit daar by jou?


Klippie - baie jammer vir die BFN, my hart is so seer vir jou. groot drukkie vir jou!!!!!

Hexy - geluk met jou seuntjie se verjaarsdag Sondag.

Cisca - hoe gaan dit by jou, wanneer gaan jy nou weer vir jou eerste scan?

Hi al die ander!!!!

Jammer ek was so skaars, ek was bietjie af gewees die laaste paar dae. Maar het darem alles gevolg op my emails.

Ek is vandag op CD8 en toets van gister af OPK. Kan nie glo 2 weke is al verby nie. My DH land more oggend. Ek verlang my dood.

Het vir ons 'n piekniek beplan in ons slaapkamer vir more aand, en Donderdag gaan ons bietjie na ons gunstellling eetplek toe. Vrydag is DVD aand net ek en my man, sommer bed voor die TV in die sitkamer met kerse en sjampanjee.

Dit is darem lekker om die wonderlikste skoonsus op aarde te he. Ons seuntjie gaan Donderdag en vrydag aand sommer by haar oorslaap. Sy se ook dit is hoogtyd dat ons bietjie tyd allleen spandeer.

Ek moet gou vir Evan skool toe vat. Chat later met julle

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215063 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore?

Chana - baie geluk met die BFP!! Wat het julle "anders" gedoen die maand?

Zettie...wat het jou bloods toe gewys? Kon jy al regkom by 'n ander gynie??

Jooste....dink nogsteeds aan jou en kan nie wag vir jou IUI update nie :)

Klippie...hoe gaan dit vanmore? Ek wou ook al gevra het, hoekom probeer jy nie ook vir Dr Strikdas nie?

Lynkie....sterkte met jou afspraak en kom ons vertel ons sodra jy kan!!

Ruby...hoe gaan dit daardie kant?

Linda is ook stil....waar kruip jy weg?

More aan al die ander dames.....

Niks nuus aan my kant nie...nogsteeds daardie "heavy" gevoel op my blaas/eierstokke/baarmoeder.....omtrent daar waar my keisersnit is...En dit voel of die ( . ) ( . ) seer is, maar sodra ek vat voel dit normaal. Ek symptom spot nie ;) Ek kom update maar net LOL

Ok lekker daggie verder!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215060 by Lynkie
Klippie ((((drukkie)))) Dink steeds aan julle.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215059 by Lynkie
Goeie môre Dames,

Zettie, sterkte met die telling FXFX.

Baie geluk ChaNa met jou BFP en ek hoop jy het 'n baie gesonde swangerskap!

AFM: Gaan vanmiddag dok Strikdas sien!!

Hoop julle het almal 'n lekker dag. :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215038 by Lia
Ai Klippie my hart is so seer vir jou. Baie baie sterkte !!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215023 by ChaNa
Baie Dankie Zettie!

Ek hou styf duime vas vir jou! Laatweet wat die telling is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215021 by zettie
Baie geluk Chana :woohoo: :woohoo:

Ek het nou maar weer gaan bloedtrek net om tekyk of daar iets gebeur het :(

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account