× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #214779 by sexy~hexy
Zettie...wanneer gaan sien jy jou gynie/gp?

Hoekom ek vra - dalk moet jy dat hy jou begin monitor - indien nodig op progesteroon sit of so ietsie. Dis baie belangrik dat 'n dr jou bloods monitor, sodat hulle vinnig kan agterkom indien daar fout is. Ek weet jy is nog baie vroeg, maar dis baie keer hoekom drs nie wil he pasiente moet self gaan vir toetse nie, want hulle kan dit dalk verkeerd interpreteer en nie sien as daar fout is.

Ek wil jou regtig nie skrif op die lyf jaag nie, maar ek voel regtig jy moet dalk jou gynie/fs/gp gaan sien sodat hy jou kan monitor.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214774 by Cisca
Hi Julle

Jooste - baie sterkte vir maandag, ek hou FXFXFXFXFXFXFXFX dat alles goed verloop.

Klippie - FXFX vir jou ook vir maandag se toets.

Hexy - Kyk nou so 'n oulike jong man!!!

Linda - Jou plan klink great! geniet die voorbereidings en die aksie ;)

Hi al die ander dames

Ek voel ons gaan binne kort nog 'n klomp BFP's he wat inrol!!!!

Zettie - Hoop jou telling klim mooi na Sondag toe!!

AFM: Nie veel nie nie. Rygpyn is darm al beter. Verder nog nie juis simptome nie, net vrek honger die heeltyd. Het nou al vir my Marie koekies en Oaties in klein tupperware bakkies gepak, en dra dit in my handsak rond. Want die hongerte sak so onverwags op my af en dan is ek skreeeuuu-honger.

Ons gaan weer die naweek bietjie kamp by Yserfontein. Hoop nie die wind waar ons weg nie. Sien uit daarna om sommer niks te doen nie.

Lekker dag julle

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214769 by Strik*kie
Hi julle

Zettie, met daai positiewe houding gaan daai baba stick!!! Nogmaals baie geluk!!

Nykie!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dis....wow..... laat weet ons wanneer jy verseker weet, sjoe!

Hexy, bd nog die naweek ;) daar moet ogies dan sit van al die skelmvry ;)

Linda, deel bietjie die idees van die romantiese aande :lol:

Hopeful, dalk is daar ogies voor die Jan afspraak.
Ruby, ai , hou net moed jong.

Jooste, baie sterkte vir maandag as ek nie weer inlog nie, ek hou als gekruis vir jou!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214767 by zettie
Ek gaan maar sondag weer gaan vir bloed :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214763 by zettie
More julle het nou my uitslag gekry :unsure:

Maandag 13
Woensdag 34
Vandag 49

Suster sê dat dit nie verdubbel soos dit moet nie maar ek is positief dit groei :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214760 by sexy~hexy
Wil ook maar net gou spog met mamma se mooi seuna - wat Sondag VYF jaar oud word B)


File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214756 by Hopeful
Jooste Voorspeod met maandag. Ek dink aan jou en bid vir jou!!!!!!
Ja jong ek sal seker ook daai broek af storie moet gewoond raak van Jan af hahahaha ek dink dit gaan mer ongemaklik wees vir Dh as wat dit is vir ons heheheh
Hy is self nie impresed oor sy "bydra" wat hy moet weer moet lewer voor ons in Jan gaan nie hehehe shame dis vir hom baie aardig

Ruby, Ek het ook so maand weg gebly van post af ek kon net nie myself kry om dit te doen nie maar ek het bly volg. Mens moet party maal net n brake vat van al die dinge dan sien mense weer kaans. Ons glo daai follies sal groie die naweek!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! hou stuif FXFXFXFX al die pad hoor

Linda geniet die romantiese aande DH gaan nie weet hom getref het as hy terug is nie hehehe

Hexy, bly jy kon dam so paar BD sessions in kry teen spyte van skoon pa. voorspoed met die naweek klink bedruiwig maar geniet dit

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account