× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #214981 by Cisca
Zettie
EK dink ook jy moet by iemand uitkom om 'n sonar te doen!!! Ek hoop jy kom reg, gewoonlik sien gynie's mens eers by 7 weke. Kan nie glo jou FS is nie bereid om jou vroeer te sien nie.

Wil jou nie bang maak nie, maar ek wonder ook oor hoekom dit so stadig groei. Dit kan dalk beteken dat dit nie op die regte plek is nie. As jy bel vir 'n afspraak, se sommer vir hulle jy is bang dis op die verkeerde plek ( buis of so), hulle MOET jou sien!!!
Sterkte jong, laat weet ons wat hulle se.

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214980 by Morgan
Zettie die telling klim vir my ook bietjie stadig. Wil jou beslis nie negatief maak nie maar DALK groei die baba op die verkeerde plek. As ek jy was sou ek dadelik n afspraak gemaak het my enige iemand wat net gou n sonar kan doen, net om seker te maak babatjie sit op die regte plek.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214979 by zettie
Hexy baie dankie ek wardeur dit baie ek dink ek gaan nou bel en afspraak maak het nommer gekry van vroue gynie naby ons wat ook spesialiseer in infertility.

Ons Fs is elkgeval baie ver van ons af so weet nie lekker hoe dit gaan werk as ek elke keur soontoe moet gaan nie en dan ook met die bevalling is dit baie ver van die huis af.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214978 by sexy~hexy
Zettie...ek sal as ek jy is 'n ander dokter gaan sien. Ons almal hier ondersteun mekaar en gee raad, so ek wil net regtig he jy moet weet ek probeer help :)

Maak 'n afspraak by 'n ander dokter en vat al jou bloods se uitslae saam!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214971 by zettie
Hexy ek het hulle nou weer gebel ek weet nie regtig wat om tedoen nie.

Mens kan nie met die dokter praat nie net met die suster sy se ek moet wag tot woensdag en dan weer beta telling doen en dan sal sy my datum vir 7 weke sonar gee ek moet maar net rustig wees en wag kan niks doen tot dan??????????

Help wat dink julle moet ek net vir my afspraak maak by ander gynie of wat ???

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214956 by Goggatjies
Ek loer gou-gou in
Gaan goed met ons, het nie klagtes nie.
Anrika is more 8 weke oud en gaan vir haar eerste inspuitings

Klippie ek is verskriklik jammer om te hoor van jou BFN, ek dink aan jou en jou DH

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214948 by sexy~hexy
Ek post weer die HCG levels wat ek op die site gekry het...

Weeks of pregnancy
after last menstrual period Days after conception Approximate hCG levels
for single baby pregnancy (mIU/ml)
Week 3 7 0 to 5
Week 4 14 (next period due) 5 to 430
Week 5 21 180 to 7400
Week 6 28 1,100 to 56,500
Weeks 7 to 8 35 to 42 7,600 to 230,000
Weeks 9 to 12 49 to 70 25,300 to 290,000
Weeks 13 to 16 77 to 100 14,000 to 243,000
Weeks 17 to 24 4,000 to 165,000
Weeks 25 to birth of baby 3,200 to 90,000

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account