× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 days ago #214810 by Lia
Baie Sterkte Klippie !!!! Dink aan jou die heler naweek !!!!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #214795 by sexy~hexy
OH MY SOUL...Klippie....skoon vergeet jy moet Maandag toets....al so gou??????????

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago - 15 years 2 days ago #214792 by joo~ste
Hexy: ougat foto!
Zettie: bly positief...ek stem saam - jou telling bly darem groei elke keer-

Dankie almal - ek sal Dinsdag kom post en laat weet...
....maar eers nadat ek Dinsdag kom lees het van Klippie se BFP post van Maandag!!! (Klippie...ek dink aan jou!)

Cisca - geniet die naweek...klink heerlik.

Tata julle-
Ek gaan middag afvat-

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #214785 by sexy~hexy
Ok Zettie...solank hulle dit net goed monitor en vinnig optel as daar fout is.....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #214784 by Lynkie
Jooste, sterkte vir Maandag. Julle moet veilig ry !!!! Ek hoop uit my hart uit dat dit suksesvol sal wees.

Klippie dink aan jou ek ek hoop ook dat Maandag goeie nuus sal bring vir jou en jou DH.

Zettie FXFX dat daai tellings mooi sal klim!!!!

Hexy, hy's al 'n mooi groot seun!!! Geniet die BD verder.

Hopeful, dankie vir die inspirasie!!

Ruby, jy moet maar met ons kom gesels al is die gemoed 'n bietjie af. Dit help soms om dit net met iemand te deel. Wat ook al môre gebeur...hou net moed, moenie moed opgee nie!!!

Linda, klink baie lekkkkkerrrrrr!!! Jy sal dalk maak dat DH meer wil weg gaan :laugh:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #214783 by zettie
Hexy ek is mos by die fertility clinic so my uitslag gaan soontoe en dan laat weet hulle my.

So dit word gemonitor die suster my gebel net nou en gesê dat dit nie vinnig genoeg verdubbel nie en dat ek Dinsdag weer moet gaan vir bloed maar ek is positief dit het vermeerder 13 na 34 en toe 49 dit is elke 48 uur so miskien het ek net bietjie tevinnig getoets tussen woensdag en vandag want dit kan mos tot 72 uur neem om teverdubbel. Ek gaan elkgeval maar sommer Sondag weer toets net vir myself en dan Dinsdag vir die clinic. As dit teen Sondag nie beter lyk nie sal ek hulle Maandag bel en vra of daar nie iets is wat ek kan neem nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 days ago #214780 by Strik*kie
Hexy, daai fotie is te cute. Baie geluk met sy b-day die naweek!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account