× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #214912 by Hopeful
Klippie al wat ek kan se ek dink aan jou en die seer wat jy en DH nou erfaar. Ek is regtig jammer jong :cry:

Hexy bly jy het lekker geparty :)

Lynkie dan is AF nou hier en hou ons op hoogte van jou PVA

Jooste ek dink vreeslik aan jou vandag

Feetjie, eks baie jammer om dit hoor, geniet die jaar af en proebeer dit gebruek om die band tussen jou en DH net sterker te maak. Vat sommer daai IVF gled en gaan hou groot vakansie

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214910 by Morgan
Groot hugs vir jou klip, my hart is saam jou seer.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214909 by Slakkie
Ag ou Klippietjie!!!! Ek gee jou 'n drukkie!!!!!


Feetjie ja jong dis maar 'n ding maar Dr Strikdas is baie erg oor op watter dag hy jou sien in jou siklus maar as jy daaraan dink is dit eintlik beter want dit gee mens die heel beste kans, die ouens weet maar wat hulle doen al voel mens soms goor daaroor. Ek weet presies want ek wou verlede jaar hom ook gaan sien vir IUI maar toe is my man sekere dae voor die IUI uitstedig toe wou hy ook nie.


Klippie dink jy nie jy moet ook vir dr strik 'n probeerslag gee nie. HOekom maak jy nie 'n afspraak vir volgende jaar en vat dan nou so bietjie van 'n breek?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214907 by sexy~hexy
Klippie...ag nee man :angry: My vraag is nogsteeds, wat gaan fout dat die selle nie groei na 'n sekere stadium???

Geen woorde gaan dit beter maak, so voel wat jy wil. Gaan op retail therapy, sny en maak jou hare sommer blond...doen wat jy moet om beter te voel....en sterkte met jou en DH.....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214904 by sexy~hexy
Ons wag KLIPPIE.....??????????????????

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214903 by klippie
So ek het vanoggend getoets - BFN. Ek was dit te verwagte, want die embies was reeds in arres toe hulle teruggeplaas is - dr kon net so wel 2 smarties terug gesit het :-(

Die atmosfeer by die huis is maar depro, ek wil nie regtig huil nie, want DH is moerse depro, so ek wag maar dat hy eers "come to terms" voordat ek emosie wys.

Ek het nie gegaan vir bloods vanoggend nie - dis net geldmors en was nie lus om in die reen rond te loop nie. Ook nie lus dat die results na dr gestuur word nie, want dan bel dr my weer vir 'n WTF gesprek waarvoor ek nie kans sien nie.

So, ek het sommer ophou met die progrestoroon ook - dit het my in elk geval net geirriteer. AF behoort more of Woensdag op te daag, dan sal ons maar sien.

Sorry girls, ek is maar bietjie erg depro :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214902 by klippie
More girls!

Eerste vir Nykie - baie geluk met daai 3-tjies, jy moet ons op hoogte hou!

Jooste, baie baie sterkte vir vandag ek hoop alles gaan baie goed en hou styf duime vas!

Zettie - hoe lyk jou telling?

Feetjie, goeiste, dis omtrent 'n storie! Baie sterkte! Ek verstaan heeltemal die gevoel om net 'n breuk te wil vat - dit voel soms of mens net nie meer iets wil doen nie.

Liz, so jammer oor daai follies wat net nie saamwerk nie. Dit het met my ook gebeur en kan dit glad nie verklaar nie - een maand stimuleer ek baie mooi en dan die volgende maand (selfde meds) niks. Baie sterkte en hou net net moed!

Sexy, geluk met Jayden se b-day! Klink of julle lekker partytjie(s) gehou het!

Hallo aan aan al die ander girls - as ek iemand gemis het met die personals moet julle maar verskoon.

Sal nou post oor my toets.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account