× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #212835 by Lynkie
Ruby, baie bly oor jou PVA. Lyk my ons is nou sommer 'n paar dames wat by Dr Strikdas is. Hoeveel mg Fertomid moet jy drink 50 of 100 mg?

Ansa baie geluk met die 2kg :woohoo:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212833 by CheriseF
More dames...

Ek is vreeslik besig maar wil gou gou my goeie nuus vertel.

Ek het vanoggend 'n kansellasie afspraak gekry by Strikdas. Dit was my eerste keer by 'n FS.

Hy is eintlik so oulik en het my vreeslik baie hoop gegee. Ek gaan nou van more af (CD3) vir 10 dae Fertomid vat dan sien ek hom weer die 14de... ek neem aan dis waar hy kyk hoe my follies lyk???

Hy se ons kan rustig wees oor die BD hy sal help en se wanneer ons moet roer :cheer: my gemoed is soveel beter! Ek is baie dankbaar... hy se my ovaries is moeilik maar hopelik kom ons gou gou reg.

Hoop dit gaan goed met almal en mag julle 'n awesome dag he!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212827 by Ansa_S
More almal

Hoop jul het 'n lekker dat! Morgan hoe gaan dit met jou pop! Sy is seker al te groot vir woorde!

Sjoe ek het darem al 2 kg verloor in 'n week se tyd, maar flip het seker nog 9 om te gaan voor ek weer kan dink aan swanger raak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212769 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore?

Cisca....fxfxfx dat jou temps so mooi bly.....

Lynkie....mens weet nooit, dinge gebeur mos altyd wanneer mens dit die minste verwag! Moenie ophou bd nie....hou aan tot so cd17/18!

Jooste...wat is nuus aan jou kant?

Zettie....laat weet ons van al jou toets resultate - ek hou nie by met als wat jy moet doen nie LOL

Linda - wat is nuu saan jou kant?

Ansa, het jy darem jou bday geniet?

Klippie se follies - julle beter groei as julle weet wat goed is vir julle!!!!!

Nie veel nuus aan my kant nie - voel maar nog bietjie broos met die situasie van Jayden, voel maar of ek as ouer gefaal het....ek probeer maar my bes om dinge in plek te sit...sal maar sien of dit werk...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212767 by Lynkie
Goeiemôre

Hoop dit gaan goed met almal.

Hexy sterkte met jou situasie, jammer ek kan ongelukkig nie raad gee nie.

Ruby jammer oor AF (((hug)))

Zettie dis die eerste keer dat ek van so 'n CM uitslag hoor, klink baie tegnies.

Klippie ek hoop daai follies groei nou met 'n spoed!!!!

Morgan sterkte met die eksamen.

Cisca, ek sien hier kom nog 'n BFP :woohoo:

Ek't gister baie CM gehad met bloederigheid (jammer TMI) die bloederigheid is nog van die HSG toets. So ek weet nie hoe gaan OV hierdie maand beinvloed word nie en of mens kan swanger raak direk na so 'n toets. Sal maar kyk of dit moontlik is om vanaand 'n BD sessie in te werk, want ek is op CD13 dalk is daar nog 'n kans vir 'n natuurlike BFP! :huh:

Hoop julle het almal 'n lekker dag.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212754 by Morgan
Hi girls loer net gou vinnig in.

Cisca jou chart lyk baie goed, ek sal se jy het beslis ge O. Jou temps is baie mooi bo die cover line, nou moet ons net hop dit bly daar. AS AF opdaag sal jou temp so dag voor AF opdaag val. Hoop jou temps bly mooi bo vir die volgende mar maande.

Klippie ek bid hard dat jou follies begin groei.

Ankies onthou William is geboek vir Carli ne... hahaha

Zettie ek weet mense het al gepraat van n sekere hoes stroop drink om CM meer te maak.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212693 by zettie
Klippie groei follies groei !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Daar is darem nog hoop miskien trek hulle los en groei vinnig.


Myne was CD11 12mm CD14 14.5 mm CD 16 18mm

So sal maar sien Lh het toe gepiek gister maar nou weet ek nie van die CM stories nie jong voel of ek heeltyd in muur vasloop. :(

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account