× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #212924 by zettie
Goeie more julle.

Ek wag gister so kwaad vir DH ek kon hom met my kaal hande wurg.

Het julle mos vertel van my swaar se meisie wat swanger is en die hele storie eergister toe kom sy by my die werk aan om onverskoning tevra vir al die drama wat hulle veroorsaak en of ons nie net vrede kan maak nie. Ek is gelukkig daarmee het gevoel dit is hulle plig om dinge reg te maak nie myne nie. Dh kry toe amper `n beroerte en gaan toe na sy broer en gaan baklei met hom en kom eers 2 uur by die huis nou vir die wat nie weet Woensdag en gister was my fertile dae gewees. So met ander woorde daar was geen BD Woensdag aand nie vanselfspreekend die kanse vir moord was beter.

Gisteraand toe is hy natuurlik weer doodmoeg omdat hy die vorige aand gekuier het en min geslaap het . Ons darem Dinsdag GEBD en ook vanoggend so ek sal maar moet sien weet nou nie wat my kans vir die maand is nie.

:(

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212922 by Cisca
Goeie more almal

Klippie - Groei daai follies??? Ek skree nog al die pad vir hulle!!!

Hexy - Jammer oor die spotting, maar ek sien sommer jou Clomid rondte bring vir ons 'n BFP

Jooste - Wanneer gaan jy toets??????

hi al die ander dames.

AFM: Ok, so my chart se ek het ge-ov. Het gister vir OV bloedtoets gegaan en vanoggend toe bel die dr en se ek het defnitief ge-OV. So nou moet julle almal baie styf duim vas hou asb!! En bid ook asb.!! Ek hoop regtig dit het hierdie maand gewerk. Maar ek is sooooooo bang dat dit weer 'n ektopiese swangerskap is. Dis hoekom ek so vroeg wil toets. Want hoe vroeer ek weet, hoe vroeer kan ek dit monitor en seker wees daar is nie enige funny's nie. Ek kan nie bekostig om my enigste buis te verloor nie :(
Is vandag 10 DPO. ( CD 24) Het gister by Clicks 'n paar Early detection HPT gekoop.

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212921 by klippie
Hexy, jammer oor AF :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212920 by klippie
Hallo Almal!

Hexy, ek het net my Fertomid strokies - dis was laasjaar R45.65 vir 5 pilletjies. Kon nie die Clomid Strokies kry nie, maar dis seker so R100 vir 5 of dalk bietjie meer. Kan nie meer onthou nie.

Hoe gaan dit met almal? Hallo Slakster! fx vir jou ook! Klink belowed! Wie is nog in hulle 2ww?

AFM: Iemand het gevra - ja ek is op dieselfde meds, moet more weer gaan scan. Hou styf duime vas al die eiertjies groei en dat daar genoeg is vir ER........

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212899 by Slakkie
Goeiemore Almal!!!

Klippie ek hoop jou eiers groei!!! (Kry jou mindset reg onthou dink PAASFEES eiers eiers eiers! of hulle nou tjoklit is of uit 'n ovary pop!)

Howzit Ansa sjoe ek kan nie glo kleine MJ is al 7 maande! Die tyd vlieg omtrent!

Ek is ook by Dr Strikdas maar sal seker eers weer volgende jaar gaan vir IUI.

Vandag is CD14 vir my. Ek het daai digital OPKs maar ek het die goed seker al in April gekoop en toe was daar nog twee stokkies oor toe toets ek CD 12 en ek sien die smiley face en dog toe ek sal seker gister O, gister toe ek met die laaste stokkie wil toets en ek druk hom so in die masjientjie (en dis voordat ek nog op hom kon pee) toe gee hy sommer klaar 'n smiley so ek dink die masjientjie was stukkend. Ek het maar net op die stokkie gepee dit werk ook net soos 'n gewone OPK met die strepies maar nou is ek nie seker nie al wat my dalk kan sê of ek O is my tiete voel soos kanne en hulle is seer. Het anyway maar geBD. Ek dink ek is ook nou in die 2ww!

Lekker dag almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212894 by Lynkie
Hexy, jammer jong!! Hou duim vas vir die volgende siklus.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212892 by sexy~hexy
More almal

Nee wat, geen toetsie nie, het klaar begin met die usual spotting, so AF sal seker hier oor die naweek opdaag....is heel ok daarmee, gaan dan ook sommer die naweek my Clomid gaan kry, ek moet dit drink vanaf dag 5 - 9 :)

Hoe gaan dit verder met almal??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account