× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #212890 by Lynkie
Môre almal,

Gaan weer 'n besige dag hê...

Hexy ek sien jou ticker sê jy kan vandag al toets? En hoe lyk dit met 'n toetsie? Dalk is jy ons volgende BFP. ;) Klink na 'goeie idee met die kersversierings.

Cisca, hoe lyk dit? Wanneer toets jy?...en dan is Jooste volgende...

Klippie ek hoop daai follies het al mooi gegroei, wanner gaan jy weer om te check? Is jy weer of dieselfde meds?

Hallo al die ander. Loer weer later in.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212875 by joo~ste
Hallo julle!
Ek is regtig so besig...ek raak nie grond nie. My plan was om nou elke 2ww bitterlik besig by die werk te wees...maar nou het ek darem te veel hooi op my vurk gelaai. Werk elke aand tot laat.....(gaaap!)

Ek het probeer opvang, maar kan omtrent niks onthou...
buiten
Klippie se follie wat moet GROEI nie!!!!
Hexy wat deur 'n tawwe tyd gaan -
Iets van CM en 'n telling ? (ek weet ook nie wat dit beteken nie?....laat ons tog weet as jou Dr. jou vertel het - dan leer ons sommer almal)

En die res wat almal by of dr. strikdas is...of hard besig is om te bd vir 'n bfp!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212864 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212850 by klippie
Middag! Gaaaaap! Sjoewie, ek dink hierdie meds maak my vaak want ek kan nie my oë meer oophou nie!

Ansa, baie geluk met die 2kg!

Ruby, so bly oor die afspraak! Bly julle het nou 'n PVA!

Hexy, ek het laasjaar clomid gekoop - sal op my strokies kyk wat die prys was en jou laat weet.

Al die ander dames....halllo!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212844 by CheriseF
Hexy.. dit is gewoonlik net 10dae ja.

Dok se ons moet die ovaries goed stimuleer omdat ek die PCOS het.. het my ovaries bietjie ekstra hulp nodig. So na 10dae gaan hy kyk met die scan wat aangaan en dan vat ons dit van daar af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212843 by sexy~hexy
Ruby, vir 10dae clomid drink? Gewoonlik is dit net 5 dae....

Dames, hoeveel kos die Clomid nou? Ek het mos laas Fertomid probeer, maar die keer gaan ek vir goud met Clomid....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212837 by CheriseF
Lynkie - dis darem die 50mg ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account