× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #212623 by sexy~hexy
Hiya Ankia - sit bietjie jou Skype aan.

Stunning fotos hoor - Joli mag maar, maar julle is so 'n mooi gesin, geen wonder die fotos is mooi!!!

Dames - gaan kyk na my link en die wat kan reply of help - ek is desperaat....

www.moomie.co.za/index.php?option=com_ku...&id=212620&Itemid=82

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212618 by zettie
Sjoe Ankia dit is pragtige fotos en jou kinders is net so pragtig :)

TMI - Slym toets gedoen dokter se daar lekker baie slym so dit is goeie teken nou is dit Bd vanaand en more aand Prgestroon toets die 9de en dan die wag om tetoets.
:)


Nykie- baie bly oor jou telling jy seker baie opgewonde oor jou sonar ek sommer
ook opgewonde vir jou part :woohoo:

Ansa HAPPY B-day hoop jy het `n wonderlike dag en word sommer baie bederf.

Hexy - Jammer oor die hond dit is baie hartseer maar seker beter so netnou is die
volgende keur meer erenstig as hy byt.


Lekker dag vir julle almal

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212614 by Goggatjies
Goeie More

Jammer ek was so lanklaas hier, maar my geld op my foons was klaar.
Ek is vandag bietjie by die werk, help bietjie uit, so ek loer gou-gou in
Wie se bfp's het ek gemis???

Ansa - Baie geluk met jou verjaarsdag

Hier is 'n paar foto's wat Joli geneem het

















Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212610 by Blommie
MORE ALMAL

Ansa - Baie geluk met jou verjaarsdag. :mooning:

Nykie - baie bly vir jou. Pas jou nou net self mooi op.

Ek het nou die naweek die oulikste Mev Santa outfit teen 'n great prys gesien by Checkers in Klerksdorp en het gedink dit is nou 'n plan vir 'n kersfees geskenk vir DH, maar dink julle nou ek kry dit hier in Centurion. Ek het gister mos nou al daai OPK toetse gekoop by Making Babies, het vanoggend al my tracking nr gekry dat dit al gepos is gister. Dit is nou vir jou diens.

Lekker daggie almal.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212604 by sexy~hexy
ANSA.....

HAPPY HAPPY BDAY....Hoop jy het 'n super duper lekker daggie en dat manlief en vriende en JOU familie jou omtrent lekker sal bederf!!!


File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212602 by sexy~hexy
More almal

Nykie....BAAAAAAAIE geluk met die telling :) Jy moet ons nou nie verlaat nie, jy moet nog saam met ons gesels hoor!

Klippie, sterkte met die periodontis, hoop nie dis te ernstig nie!

Lynkie, hoop Dr Strikdas het sommer gou vir jou 'n PVA!!! Bly om te hoor als is oop en mooi skoon :)

Jooste...hoe gaan dit nog aan jou kant??

Zettie...ek dink as mens TTC en 'n gynie of FS is betrokke, is jou slaapkamer sake nie juis privaat nie :D

Morgan, hoe gaan dit nog met jou, hoeveel vakke skryf jy?

Ai, hart sommer seer vanmore....boerboel van my ma-hulle lyk my gaan uitgesit moet word, hy het gisteraand my broer se meisie gehap en is nou heel beneuks, niemand kan nou agter in die yard kom nie....dis sad, maar dis seker beter so, want sy kop is al vir 'n ruk lank nie lekker nie - dan herken hy mense, dan weer nie.

En gister toe ek gaan petrol ingooi, toe is daar 'n kar langs my met kleurlinge in. Kon sien hulle is effe gekuier, en daar is 'n kind in. Toe strip die een ou sy skroef en begin slaan sommer die ander ou en toe gil en skree almal oor en weer op mekaar, en in die middel van als huil die kind toe, ek skat seker so 4-5jr oud. Ek was sommer half in trane, want ek kon sien die kind is so verward en die ou wat toe so gil en skree was seker sy/haar pa, en terwyl die ou so skree, wil die kind net sy armpies om die ou sit - seker vir versekering. Ek wil sommer nou weer grens as ek daai situasie so voor my sien....ek het maar net daar gebid dat die Here daardie kind sal beskerm en vertroos...

Ek weet AF is oppad, maar sjoe, raak sommer baie emosioneel die laaste ruk.....

Anyway, lekker daggie verder!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212577 by Lynkie
Naand dames

Weens die naweek se storms is ons telefone en internet af by die werk.

Zettie, geniet die BD,,FX

Nykie ek so bly oor jou telling!!! :) Ek glo alles gaan nou goed verloop.

Linda, ek hoop die OPK's gee vir jou antwoorde, want dis so 'n frustrasie as mens nie weet wat aangaan nie. Weet hoe jy voel. :unsure:

Klippie, sterkte met die periodontis afspraak. Ek was ook laasjaar by 'n periodontis (Dr Faul in PTA), moes een my kiestande chirurgies verwyder en het toe 'n inplantaat laat doen. Die proses is uiteindelik klaar so ek kry Woensdag my nuwe kroon.

Ansa, baie geluk met jou verjaarsdag more. :kiss:

So ek was vandag vir die kleurstof toets en plate is geneem van my uteris en buise. FS se alles lyk baie goed, die baarmoeder het geen abnomaliteite nie en my buise is oop. Ek moet nou wag vir af en dan 'n afspraak maak. Ek weet nog nie wat die behandeling gaan wees nie...Dr Strikdas het gese hy sal nog eers dink en besluit wat om te doen......

Stekte aan almal wat binnekort toets, Cisca, Jooste, Hexy...wie nog? Strikkie?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account