× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #212689 by klippie
O ja Ruby, ek wou nog sê oor die swaar AF...na my BFN IVF was my siklus net so swaar - ek dink dit was agv die progrestoroon aanvullings ook, ek deel jou pyn!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212688 by klippie
Middag dames!

Veels geluk liewe AnsaPansa omdat jy verjaar! Hoop jy het 'n great daggie!

Zettie, ek weet niks van daai telling nie :-(

Hexy, jammer oor jou situasie. Ek het ongelukkig nie raad nie! Jy sê dis nie net 'n fase nie....? Ek is net bang die ander kinders begin hom stigmatiseer (soos ons ook maar gedoen het skool met die ander stout kinders) en hy verdien dit nie! Sterkte girl!

Cisca, ek weet niks van charting nie, maar ek hou duime vas, wat ookal jy besluit. 9DPO is vroeg, maar hier was al mense wat op 8DPO 'n BFP gekry het. Moet net nie down in the dumps wees as jou 9DPO BFN is nie.....soos ek sê, dit is vroeg!

Ankia, jou foto's is stunning en jy is loopplank-model mooi! Ek is baie jaloers op jou hare! Joli mag maar foto's neem! :-)

AFM: My follies wil nie groei nie. Hoekom nie? Daar is 7 follies waarvan drie 8mm is - dis te klein vir dag 6! Julle moet seblief skreeu dat my follies moet groei!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212680 by zettie
HELP !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!


Sodra ek dink dinge loop nou glad loop ek weer teen muur vas.


CM toets uitslag 04/11 iemand wat dit kan verduidelik asb.

Volgens Suster kan dit beter moet dit maar dop hou in siklusse maar ek wil nie nog siklusse hê nie :angry: :angry:

Pre-seed help dit ??????? en waar kry ek dit ?????????????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212669 by Ansa_S
Hallo almal.

dankie vir die gelukwensings!

Ankia dis bitterlike mooi foto's!

Vir die res se ek net vinnig hallo, gaan nou amper huis toe.

geniet julle aand en die wat moet bd doen dit voluit!

Nykie is baie bly oor jou telling!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212662 by Cisca
Hi Julle

Nykie - :woohoo: vir daai telling

Zettie - BD vir julle ............. lekker lekker!

Ansa - Happy Birthday girl, hoop die dag is wonderlik!

Ankia - Sjoe , daai foto's is regtig mooi

Hexy - Jammer oor die storie met jul hond - nie lekker nie ne

Ruby - Jammer oor die AF pyne

Hi al die res.... Klippie, Linda , Lynkie, Cornel.... wie mis ek?????

Ok

Morgan en al die charting experts: My temp is vandag weer bietjie op. Hoe lyk my chart vir julle??????? Moet more gaan bloed trek om te kyk of ek wel ge-OV het op die Fertomid die maand. Sooooo lus om ook blood-preg-test te laat doen, ek weet dis baie vroeg nou eers CD22, maar ek het al gehoor van positiewe result op dag 9 na OV ...... wat more sal wees.
En aangesien ek anyway daarvoor betaal en nie die mediese fonds nie, hoekom nie ;)

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212651 by sexy~hexy
Almal is weer stil vandag???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212628 by CheriseF
More dames!

Ankia - stunning familie wat jy het jong.

Hexy- sal gou gan lees.

Ansa - happy birthday :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Hallo aan al die ander mensies ook.



AF is hier - dis vreeslik seer :cry: meer as gewoonlik! dink dis nog daai cyst wat gebars het se newe effekte. Ek wil eintlik net huistoe gaan en gaan le.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account