× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #211157 by Nykie
Hello dames.

Wat n dag! Ek is so emotional dis vreeslik. Ek weet nie wat om te dink nie. Vanmiddag het ek vreeslike krampe gehad?????

Klippie - dankie vir die support. Ja ek het die aand voor die tyd. Ek het alles gedoen wat die doc gese het. Die pille is regtig aaklig maar hou maar aan daarmee en gebruik pantie lyners saam dit anders sal ek nuwe panties moet gaan koop? Sorry vir tmi!

Jooste fx vir die maand

Strikkie lekke woeker lol

Ruby en lynkie sterkte!! Dink aan julle

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211122 by klippie
Whoopsie, en hallo Cisca (hoop jy voel beter) en Feetjie:-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211121 by klippie
Mirrag almal! Goeiste, ek is lekker besig!

Ansa Pansa, hallo, long time! MJ is so opvreetbaar, hy lyk nes jy! Eintlik lyk hy meer na jou as wat hy na homself lyk :-) Whoop whoop vir die weer probeer, hoop jy kry sommer gou vanself jou BFP!

Jooste - fx vir daai follies van jou! Dink net wat kan jy met daai spaargeld doen as die follie sommer vanself vat :-)

Nykie...fx nog steeds vir jou. Vergeet van die stokkies! Pieps sondag op die stokkie voor jy gaan vir bloods. Dankie vir die info op die setpille - net nog 1 vragie, die aand voor die ET, het jy dit ook ingesit? Ek het myne geskip, want ek was bang die dr kry nie "clear view" nie - daai goed lek mos vreeslik. TMI Sorry. Ek was ook op die kort protokol, maar vanaf dag 3 en dan ER op CD16 en ET op CD21.

Strikkie, suster, al wat ek kan sê is kry maar bietjie vicks en woeker met jou talente :-) :-) :-)

Ruby - so bly jy kon uitvind wat die fout is! Hoop jy voel stukke beter!

Lynkie, jammer dat jy moet sit en wag vir AF :-( Ons almal hoop nog steeds sy bly weg, maar as jy weet dis op pad dan weet jy. Moenie moed verloor nie!

Hallo ook vir Liz en Linda en Hexy en Cornel!
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago - 14 years 11 months ago #211107 by joo~ste
Lynkie/ Strikkie!!
LOL...ha ha :laugh:
...
julle sal nie glo hoe nodig ek 'n tint het nie!!

Dankie...vir die goeie wense. Ek hoop darem ook dat daar 'n follie is wat positief groot is en wat dalk sommer vanself bevrug word sonder enige verdere mediese hulp ...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211089 by Strik*kie
Ai jammer, Lynkie, wys jou hoe het ek al opgevang op al die posts wat ek gemis het. Sorry jong!

Jooste, hoop daai follies is soo groot soos volstruiseiers ;) En soos Lynkie se dan kan jy gaan vir 9 mnde se wenkbroutinte hehhe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211081 by Lynkie
Strikkie, ongelukkig is geen kans, het nie eers ge-OV nie, het 'n sist :angry: en was ook op provera ...so die ou heks is definitief oppad, en ou Murpy bring ook nou weer sy kant, want as 'n mens wil hê die ou heks moet kom, dan vat sy haar tyd!

Jooste ek hoop uit my hart uit dat jy mooi groot follies gaan hê en dat alles goed sal uitwerk hierdie maand. Dan kan julle al die geld op 'n babakamer en babagoedjies spandeer. :) ..en 'n wenkbrou tint :laugh:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211067 by joo~ste
Hi almal!
Ek wil so graag saam gesels, maar is so vrek besig by die werk.

Ruby:
Daar was toe wraggies 'n rede vir al jou pyn. Ek het gedink dit kan nie net die Fertomid wees nie. Hoop jy voel darem ou okay?

Ansa:
Jou kleinding is pragtig!!

Hi Strikkie...lekker BD jong!

AFM
Ek gaan more gou my follies check by die FS en dan le die groot BD ook vir my voor. Dit sal ons laaste siklus met meds en timed intercourse wees. Ek en DH het besluit om die volgende keer net een IUI te probeer (al se die FS die kanse is skraal). Dan gaan ons ophou vir die jaar en bietjie rus vir volgende jaar se IVF.

Nykie: Ek is so hoopvol vir jou!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account