× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #211054 by Strik*kie
Hallo

Ansa, welkom terug ;) MJ is cute!

Ruby, ai jong jammer oor die pyn en cysts, hoop jy voel beter!

Cisca, sterkte met die papsmeer.

Nykie - fxfxfxfx

Lynkie, dalk daag af nie eens op nie. FX

Zettie, dit klink seer al die naalde, ouch. Ek is te bang vir naalde :blush:

Linda, jy moet die feetjies kom wys as jy klaar is. Jou werk is baie mooi!

Hi Feetjie, hoe gaan dit jong?

AFM: AF het pad gevat so.... rai wat doen ons die hele week ;)

Klippie :lol: vir die voor en agterdeur haaaaaaaaahaaaaaaaaaaaa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211037 by Lynkie
Hallo julle

Hi Ansa, jou seuntjie is te kostelik. Hoop jy kry gou jou 'natuurlike' BFP hierdie keer en dat dit nie nodig is vir meds nie.

Hier is 'n hele paar dames wat tans op verskillende meds is, so hopelik kry ons binnekort 'n BFP :woohoo: , want hier is maar 'n droogte wat BFP's aanbetref op die thread :(

Cisca ek hoop die papsmeer is hierdie keer suksesvol, geniet die BD wat voorlê.

Ruby dit klink erg!!! Moet jy enige verdere behandeling kry?

Nykie, dankie vir al die info dis interresant om te weet hoe die proses verloop. FX

Verder is hier niks nuus van my kant af nie, wag maar geduldig vir AF om op te daag sodat ek die Dr. kan bel.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211030 by Ansa_S
Dankie julle!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211024 by Nykie
Hi dames

Vandag is ek lekke moeg hoor!!! Ek gaan my beste doen om nie op stokkies te piepie tot sondag toe nie.

Feetjie jy pla glad nie. As jy wil kan ek vir jou n skudule stuur wat die dr vir my gestuur het. Jy moet ook uitvind of julle kang protacall of kort protacall gaan doen. Op lang protacall besin jy al op dag 21van jou vorige siklus inspuit met n kort protacall begin jy op dag 3 inspuit.

Ek het n kort protocall gehad en my afspraake het soos volg gelyk

CD3 1ste scan en begin met medikasie
CD7 Scan en amend medikasie
CD 11 SCAN
CD 15 Egg retrieval
CD20 Eiertjies terug sit.

Elke fs maar maar op sy eie manier en soos elke persoon is. Alles hang maar af van die embryos of hulle dit op daggie 3of 5 terug sit

Al my treatments is by genisis gedoen. Dit is regtig so mooi en homely!!

Vra enige vraggies ek glo weet eerder te veel voor jy jouself in n ding in kry

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211023 by zettie
Ansa hy is te pragtig vir woorde :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211021 by CheriseF
Ansa - hy is pragtig!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211020 by Ansa_S

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account