× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 10 months ago #232160 by Hopeful
More Almal,

Zarah ek hoop dit gaan goed. Nee jong ek is nog nooit weer terug op BCP nie my DH will nie he ek moet nie ek dink ons altwee klou maar nog aan n bietjie hoop dat ons tog n natural BFP sal kry al weet alby van ons dit sal nie gebuer nie.

Bettie, soos ek hierbo genoem het klou ek ook maar aan hoop al weet ek dit is nie moontlik nie. Doen n toets al is dit dan BFN tenminste weet jy en maak jy jouself nie op met die wat as nie. Ek moet my kop n skaamte laat sak dat ek nou nog party maande HPT doen wand my cycle is enigeiets tussen 27 dea en 35 dae. Ek het nou al uitgevigure my LP is 14 dae maar party maande ( soos die ene ) kan ek nie OV pinpoint nie so ek het geen idea hoe lank die cycle gaan wees nie en as dit n 35 day ene is weet ek sommer nou gaan ek myself mal maak :angry:

Lalie12 ek sou se koop n clear blue en toets in die ogend of gaan vir bloods FX dat dit well n BFP is hou ons aseblief op hoogte

Blommie baie dankie vir jou mooi woorde :kiss:

Strikkie, just know that we are all rooting for you!!!

AFM: More is my laaste werk dag dan is ek op verlof, ek sal maar min internet he so ek sal almal van julle vreeslik baie mis en sien uit na n posetiewe 2013. Ek moet se ek is nie nou baie positive nie maar ek is maar altyd die teid van die jaar bietjie gatvoll en down seker maar net die jaar se stresse wat mens vang. So julle sal hoopelik die ou positive hopeful weer sien in 2013. Ek is baie lief vir elkeen van julle en kan nooit genoeg dankie se vir die onderstuuning in die laaste jaar nie!!!!!!!! :heart: :heart: :heart: :heart:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: MMCC, Betti

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232157 by Zarah
Blommie, dankie vir die woorde. Mens verloor maar hoop partykeer en vergeet van die wonderwerke om ons.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232156 by Betti
Zarah - Ons wag met die ICSI want ons moet eers 'n bietjie spaar daarvoor (dis mos maar baie duur en ons wil nie te veel skuld maak daarvoor nie). Ons was by Dr. Hulme by Vincent Palotti en hy is REGTIG baie nice en het 'n ongelooflike goeie naam in die veld. Die kliniek het verlede maand 'n 47% success rate met ICSI gehad.

Lalie12 - Ek sal nie voorstel jy gebruik die Early Detection toets nie. Mens kry baie maklik 'n vals positief op hom omdat hy blou dye het (dis meer loperig as pienk dye) en dis sekerlik nie lekker om te dink dis positief en dan lieg die toets eintlik vir jou nie. Die gewone Clicks een is buitendien 20 mIU en dus net so sterk soos die early detection een, EN hy het pienk dye. Of enige ander pienk dye toets. Die toets op die foto lyk BAAAAIE positief as jy my vra. FX!!!

Betti

DH: Severe male factor
Me: All normal
Unsuccesfully tried for DS 3 yrs before...

Secretly did 1st IUI in December 2014 cycle with 25mg Fertomid Day 3-7 to ensure good quality ovulation and egg(s).

Spontanaeous LH peak (60.1) at CD14; insemination done on CD15. Our miracle blood BFP 29/12/2014 at 12DPO!!!

BETA #1 @12dpo: 114
BETA #2 @17dpo: 1254
Our miracle little boy was born on 28 August 2015

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232155 by Blommie
More dames,

Lalie - Daai lyk na n BFP vir my. Ek stem saam met Strikkie, gaan eerder vir n bloed toets

Zarah - geniet die breek dit sal Julle goed doen. Ek weet dis nie so maklik nie.

Betti - fx hoop jy Kry sommer baie goeie nuus.

Debs - dink Almal is maar skaam tot op n punt. Ek was ook! Jy Moët weet dis erg as die girls by die lab al jou Op die naam ken!

Strikkie - hoe lank Moët jy nog wag?

AFM: ek le vanoggend weer en terug dink oor die laaste paar weke en besef hoe geseend Ons is. Met my 1ste swangerskap sou ek nou 16 weke gewees het. My hart is nog steeds seer oor die miskraam. Maar ek het op presies 6 weke na my miskraam weer n BFP Gekry, Ons het dit glad nie verwag nie, Ons het net gebid dat my cycle Moët terug na normaal. So Julle dames Moët asb nie moed verloor nie, wonderwerke vind elke dag plaas. Ek sien my 8 weke swangerskap as n wonderwerk!

Ok genoeg gepreek.

Ek kan nie wag om van Almal se BFP te lees nie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232154 by Zarah
Oe oe oe!! Lalie!! Ek het self nog nooit n positief gehad nie, maar dit lyk vir my so!! Gaan koop liewers n Digital Clearblue toets. Dis meer akkuraat en sal vir j ou se hoeveel weke jy is!
Exciting!!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232153 by Strik*kie
Hi almal

Lalie, die beste tyd om te toets is met oggendpp. Maar dit lyk vir my na +. Dalk moet jy gaan vir bloed of moreoggend met 1e pp toets. FXFXF

Hopeful, ek het presies dieselfde gevoel. Ons het altyd probeer prevent en dit vir wat? :cry:

Betti, ek hoop daar is paar van julle wat die droogte kan breek met bfp's!! fxfx

Zarah, ons is mos nou gedwing om breek te vat, en dit help nogals. Alhoewel ek diep in my hart nog steeds daardie "gevoel het" . Geniet die feesgety en probeer daarvan vergeet (makliker gese as gedoen) en dan vat julle 2013 met volle ywer weer aan.

Jooste, bly jy het bietjie kom ogies wys, mis jou as jy nie kom post die dag nie.

Debs, hoe gaan dit? Was self skaam om alles te koop maar nou gaan dit al beter.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232152 by Lalie12
More Dames!

Het enige een van julle ondervinding met Clicks se eie Swangerskap toetse?
Spesifiek die "Early Detection".

Ek is laat op my siklus trek al vandag by CD 40... (myne is gewoonlik tussen 34-36)
Wel, ekt gisteraand toe ek by die huis kom, gou gepieps op een van die Clicks stokkies, en toe gelos vir so 10min.. Daar was so klein ou maar lyntjie op die stokkie, ek is toe sommer dadelik in skok! Los dit toe vir so uur, en gaan pieps toe weer op 'n ander stokkie wat toe vir my 'n Negatief gegee het..

Moet ek eerder weer pieps as Af nie opdaag nie, ek is nou so deurmekaar! EK wil dit skree vir die wereld en my arme man, maar wil net eers doodseker maak!!!

Ek sit 'n foto by van die "positiewe een" Gee asb julle eerlike opinies!

Dankie julle!!

Lalie xx
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account