× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 8 months ago #232151 by Zarah
More more!

Betti, gaan koop n toets en kom vertel ons asb! Ons die mos n God van wonderwerke ;)
Ek dink Zettie het glucophage gebruik.
Hoekom gaan julle so lank wag vir ICSI? Hoe was die ervaring by Vincent Palotti? Ek speel met die idee om FS te verander. Nie omdat ek n probleem het met hom nie. Hy is net duurder en ons het nie so baie geld nie.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

AFM: Ek het gister aand vir ML vertel dat ek n breuk gaan vat en hy was so verlig :cheer: Ons het uiteindelik ons Kers boom opgesit. Ek ignoreer die bitter-soet herinninge. Bv, verlede Kersfees het ons gese dis ons laaste Kersfees alleen, ens.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #232149 by Betti
Hi julle

Ons was toe Dinsdag by Vincent Palotti en dokter sê ek ovuleer pragtig maar my man het mos asoospermie (0 sperm) so ons gaan in Maart / April vir 'n biopsie / mTESE en dan einde 2013 seker vir ICSI.

Het enige van julle dalk al GLUCOPHAGE gebruik? Ek het nie PCOS nie maar wel liggies insulienweerstandigheid. My siklusse was klokslag 30-31 dae voor Glucophage en toe was dit 34 dae, toe weer 31 dae, toe 32 dae en nou trek ek al by dag 35 en nog geen AF. WAT GAAN AAN?

Het vanoggend 'n HPT boksie uit die kas geruk, maar het net laas vergeet om dit weg te gooi en dit was leeg, lol. Ek WEET mos dis nie moontlik nie! Maar dit help nie dat my siklusse nou so simpel is nie!

Ai julle, ek bid maar vir 'n God's wonderwerk!

Betti

DH: Severe male factor
Me: All normal
Unsuccesfully tried for DS 3 yrs before...

Secretly did 1st IUI in December 2014 cycle with 25mg Fertomid Day 3-7 to ensure good quality ovulation and egg(s).

Spontanaeous LH peak (60.1) at CD14; insemination done on CD15. Our miracle blood BFP 29/12/2014 at 12DPO!!!

BETA #1 @12dpo: 114
BETA #2 @17dpo: 1254
Our miracle little boy was born on 28 August 2015

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #232142 by Hopeful
Zarah, Ek dink ook dit is n FAB idee dink dit sal jou gemoed sommer ook baie goed doen en net weer teid gee dat jy en DH op mekaar kan fokus so ja DOEN DIT!! :heart: :heart: :heart:

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #232137 by zettie
Zarah ek dink dit is n goeie plan vat `n breuk dit doen mens soms wonders.

Debs ek het geen meer skaamte mens leer dit maar in die TTC besigheid ek loop in by clicks elke maand en koop soos 10 HPT"s boks OPK's en vitamins dan is dit nog my Fertomid , Clomid en inofolic by die apteek so ja die mense dink seker die vrou is van haar kop af maar dit is hulle probleem. :blush:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #232136 by Zarah
Hi almal

Hoop dit gaan goed :)

Debs, ek onthou ook toe ek nog skaam gevoel het en bang was iemand hoor wat ek soek in die apteek. Wel, met tyd raak mens gewoont daaraan, maar ek hoop regtig nie jy kom by daardie punt nie.

Ek wil gou julle opinie vra? asb.
Gaan dit onverantwoordelik wees van my om vlg siklus HEELTEMAL te vergeet van TTC? Geen OPK, nie my progesteroon gaan haal en gebruik, geen timed BD?

Ek voel ek gun dit aan my man om net te ontspan. Dan deal ons maar met wat FS se in Nuwe Jaar?

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #232117 by Debs
Wow julle is almal baie amazing!! Dankie virri verwelkomings dit laat my sommer tuis voel :)))))

@snoekie ek is geboek vir dinsdag vir eerste besoek by dr kruger by wilgers :))) glo dit sal goed gaan :) dankie ook vir jou inligting. En nee willi natuurlik gaan nie so hulle is right up my ally :laugh:

Julleeeeee dis vir my baie weird ek voel skoon skaam in winkels om te vra vir pille etc lol voel soos n stoute skooldogtertjie!!

Ek het net vir 2 vriendinne gese (wat onlangs kiddies gehad het) ons probeer of gaan probeer en vir my sussie :))))

Dit gaan baie tough wees want werk voldag (articles) en dis my laaste jaar en dan het ek die mees stresvolste honeurs jaar wat voorle vir my swottings. Meeste aande na werk klas tot laat etc vrek dit gaan tough wees maar ek berus in wat moet gebeur sal gebeur :)

Baie bly ek kon jul vind :cheer:

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #232115 by Hopeful
Halloo alaml,

Shoe dit was nou weer super besig vandag hierso :laugh:

Zettie, dink aan jou bly sterk vriendin,

Debs, welkom hier by ons :woohoo:

Snoekie, maar my ek kan nie glo hoe die teid gevlieg het nie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Blommie, sorry oor die MS jong, jy is darem af so ek is seker dit help

MMCC, n bruek is altyd goed geniet dit en die feestyd

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Dankie aan almal vir julle mooi wense julle was elkeen nog my stuun pielaar die jaar en sonder julle sou ek dit nie kon doen nie. Elke een van julle is baie na aan my hard

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account