× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 10 months ago #232419 by Zarah
Lalie, ag nee man. :cry: So ja, kom ons geniet die festive. Ek het sommer besluit met AF se opdaag, nou eet ek wat ek wil en drink wyn! Januarie is my FS afspraak en dan sal ek weer myself beperk.

Klippie en Jooste. Ek is so bly ek gaan IVF maats het vlg jaar. As als mooi verloop kyk ek so na Junie vir my 1ste IVF. Ek is ook dan 36 :tmi:

Dames, baie dankie vir als wat julle die jaar vir my beteken het. Woorde is te min.

Mooi bly en mag 2013 die beste jaar ooit wees

:heart: :heart: :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232418 by Lalie12
Middag Girls!


Zarah! AF het wel gekom Mdag! Ek was amper 'n hele 2 weke laat!
Nie te min was my Bloedtoetse ook Neg. My afspraak by die FS is geboek vir Januarie!

Ek wil net gaan en gaan relax die HOLIDAYS!


Ek bid vir julle amal! En ek hoop julle ervaar God se rykste seen die Kersfees!



Liefde Lalie xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232415 by joo~ste
KLipster!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
:heart: :)

Waar bly jy jong!!! Ek al so gewonder hoe dit met jou gaan. Ek dink Strikkie het seker al 100 keer gevra waar jy is!

Bly dit gaan goed met jou en ...(LOL)...al is jy nog nie op die paal nie, het jy darem 'n plan om op daardie paal te kom. Jy sal seker dink ek is sommer laf, maar ons is ook besig om ons self weer psigies voor te berei vir ons volgende IVF wat rondom Okt - Des volgende jaar sal wees. Die FS het ons aangeraai om net te wag totdat ek vir 6 maande geborsvoed het en dan dadelik te probeer vir baba nr. 2. Die sukses syfers val so skerp hoe ouer 'n mens raak en ek sal dan al 36 wees...en oppad wees na 37. So....as ek volgende jaar gaan vir IVF.....dan kan jy weer luister hoe ek suffer, terwyl jy dan so 3 - 4 maande sal swanger wees!! (GLO DIT!!! )

Geseende Kersfees vir jou!
x

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232413 by klippie
Hi almal! Ek loer gou in om te sê ek lewe darem nog :laugh:

Ek sien hier het 'n paar nuwe dames ook bygekom! Ek roofkyk alte lekker :blush: en bly darem op hoogte van almal se lief en leed! Ek kan nou ongelukkig nie personals doen nie, maar belowe ek lees gereeld!

Dit gaan goed met my - ek is nog nie op die paal nie, maar nou ja, alles sal op die regte tyd gebeur. Ons sal Junie volgende jaar vir die laaste keer IVF.

Julle dames moet 'n wonderlike feestyd hê. Die van julle wat vakansie gaan hou - geniet dit en ry veilig. Mag julle 'n wonderlike 2013 beleef, ek hou almal van julle in my :heart:

xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232396 by joo~ste
Zarah
Ja...is dit nie wonderlik hoe jou liggaam net oefen vir kraam en weet wat om te doen nie?! Laat my altyd net weer besef dat Iemand anders die plan so vervolmaak het.

AF was altyd vir my 'n goed genoeg verskoning om nie te gaan gym nie. Gebruik dit!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232393 by Zarah
Hi Jooste

DIt klink darem vreeslik! Ek sal seker so stress as my maag so moet maak. Swangerskap en n mens se liggaam is darem amazing!

MMCC, hoe was die herdenking? Veels Geluk! Dit was ook my 1ste herdenking in November :heart:

Blommie, ek is bly dit gaan goed met jou.

Al die almal, halo! Strikkie, hoe gaan dit? Hopeful, mis jou sommer baie!

Betti en Lalie, enige nuus?

Zettie, hoe gaan dit met jou? En die gewig sake?

AFM: Ek kan nie meer wag vir vrydag nie! Laaste dag. AF is hier in al sy glorie. Ek hoop dit kry net einde voor Maandag. Gaan na n troue toe.
Ek het ook vreeslik weer begin "dedicated" raak by die gym. Maar met AF krampe is ek nie lus die week nie :whistle:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232386 by joo~ste
MMCC
Jy moet ook 'n heerlike Feestyd he en baie geluk met die huweliks herdenking...hmmmm.....klink of jy ietsie "kinky" en romanties beplan. Enjoy!! :kiss:

Blommie
Bly om te hoor dit gaan so goed en dat jy wraggies al amper kwartpad is. Jou scan is ook om die draai. Ek lewe ook van scan tot scan. Dit bly net so vreeslik spesiaal. Ek het nog nie eens begin met Kersinkopies nie.... :blink: sal spoedig daaraan moet aandag gee.

AFM
Gaan goed, geen klagtes. Bambino is stillerig vandag. Het so af en dan 'n ligte beweging gevoel, maar andersins slaap die dingetjie vreeslik baie vandag. Ek kry ook nou gereeld Braxton Hicks. Dit is nogals vreemd. Glad nie seer nie, maar duidelik iets wat ek nie kan mis nie. My maag is dan so hard soos klip en dit hou vir so 'n paar sekondes en as dit ontspan, voel dit so verligtend.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account