Goeie more Dames,
Sjoe, Dit het omtrent gegons hier gister.
Jooste, Ek hoop jou Temp hou nog hoor
Ruby, Dit doen mens baie goed om so nou en dan herhinner te word aan die Almag van God, Hy is werklik amazing en geen probleem is te groot of te klein vir hom nie, Dankie vir die boodskappie van herhinnering.
Cisca, Het AF al opgedaag, indien nie hoop ek sy maak sommer vinnig haar apearance sodat jy met jou meds kan begin. *drukkie*
Ankia, Die fototjies is pragtig. En ouboet lyk so trots!
Cornel, Ek sou ook eers terug hou op enige en alle meds as ek jy is, tot AF weer opdaag en dan weer aangaan met die pilletjies. Net om veilig te wees.
Linda, Sterkte met jou pille, Ek hoop nie jy voel nog siek nie.
AFM,
Ek is nou besig met volgende siklus Fertomid, nog nie te veel newe efekte erfaar nie, maar ek is wel bietjie issigrimmig, so ek vermy maar ander mense op die oomblik. Is bang ek byt iemand se kop af of begin huil as hulle net skeef kyk vir my.
Verder hoop ek almal het 'n wonderlikke naweek!
AND lots of Baby Dust to us all...