× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #209577 by klippie
Sorry Lynkie!!!!!!!!!!!!!!!!1


Jooste, jy kan asseblief bid vir 7 follies wat elk tussen 18 en 20mm is Woensdag-oggend :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209566 by Lynkie
Jooste, so jammer oor AF wat opgedaag het. (((drukkie))) Ek het heel naweek aan jou gedink en gehoop vir goeie nuus... Ek dink ek is saam jou oppad IVF toe. Sal seker volgende week weet na FS afspraak.

Strikkie, kort voor lank is jy weer jou ou self!!

Klippie jy't my vergeet :(

Hexy sterkte met die boedel.

Hallo al die ander....(sal nie name noem nie, netnou vergeet ek ook iemand :blush: )

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209564 by joo~ste
Hi Klippie!!
Ek dink so baie aan jou en BID regtig dat jou follies sommer baie mooi Woensdag sal lyk. Hoeveel follies is goeie nuus?? Dan bid ek sommer vir 'n spesifieke getal en grootte...

Jy moet vasbyt, asb. Op hierdie oomblik kyk en baie op na jou en die pad wat jy nou stap, omdat ek Febr ook daardeur moet gaan. Ek leef my so in ...dat ek net sowel daar saam met jou op die bed kon le tydens die scan.
So..wat moet jy nou spuit?

Strikkie
So bly dit gaan goed met jou. :cheer:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209560 by klippie
Middag dames!

Ja dit gaan dol hierso ook!

Jooste - jammer oor AF :-(

Iemand het gevra oor koste van KI - 'n ballpark figure is so R5000. Afhangende van hoeveel meds jy gebruik.

Strikkie, hoe voel jy?

Hallo Hexy, Cornel, Zettie, Linda, Liz, Ruby. Waar is Morgan deesdae?

Wie't ek gemis?

Okay, so my follies is nie great nie - moet nog stim :-( Hopenlik Woensdag beter fxfxfx.

Lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209553 by Strik*kie
Hi julle

Jooste, ai jong, ek is sommer hartseer vir jou en vir ons almal wat so sukkel. :( (((drukkies))))))

Hexy, jong so boedelding is maar net nie lekker nie, en die tyd wat hulle vat met alles. Maak mens sommer boos. Laat weet wat die pva van die gynae.
Cisca, het nie vir jou raad oor jou cycle nie, hoop dit draai nog steeds positief uit, dat dit dalk 'n laat inplantertjie of iets was ;)

Hi Zettie, Linda, hoe gaan dit? Kan nou nie als onthou nie :blush:

Aan my kant: gaan goed, werk so rus-rus en dit help baie dat my dh my baas is :P

Klipster:::::::::: enige nuus???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209548 by joo~ste
Hi julle!
Ek wou nog opvang...maar dit is so besig vandag by my. So....HALLO AAN ALMAL!!

Hexy:
Die damm AF het opgedaag! Die langste siklus wat ek nog in 2 en 'n half jaar gehad het (30dae!) en dit het my en DH soveel vals hoop gegee. My hart is gebroke toe AF gister opdaag! :cry: Maar nou ja...daar is niks wat 'n mens kan doen..buiten om maar weer te probeer nie.

KI kan so in die omgewing van R2500 - R6000 kos. Dit hang af hoe hulle jou stimuleer. Sommiges stimuleer sommer met gewone pilletjies (soos Clomid)...terwyl ander inspuitings gebruik wat heelwat duurder is. By my FS stimuleer hy met inspuitings en afhangende hoeveel die dosis is, draai die koste so tussen R5000 - R6000.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago - 14 years 11 months ago #209540 by sexy~hexy
Middag almal

Ek loer net gou vinnig in....was mos Donderdag en Vrydag op verlof...sien julle het lekker gesels!!

Op cd6 vandag...gynie het nog nie gebel nie, sal hom nou gou weer bel...roei alweer heel oggend met my ma se goed, die kontant geld wat sy kon kry, het nou wragtig in die boedel rekening gaan inbetaal :angry:

SO LUISTER NOU MOOI....AS JULLE 'N TESTAMENT HET, MAAK SEKER DIT IS BY 'N PROKUREUR OPGESTEL EN NIE BY 'N BANK NIE!!!!!

Sal weer later gesels....tafel le vol papierwerk....

Jooste...al enige teken van AF??? Het gesien jy het getoets en dit was 'n BFN.....????

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account