× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #209517 by CheriseF
Ai julle!
Mens voel soms jy wil 'n ander se pyn wegneem.

Ek het nou 'n relatiewe groot skok gehad.

Ek dink nog al die pad.. na die Fertomid cycles sien ek die FS dan sal hulle seker daai prosedure doen om te kyk of tubes en goed oop is....

haha.. blykbaar nie.. volgens die FS se sister.. is KI volgende.

Wowie.. het julle dit ook so ervaar? wat kan die moontlike koste wees van KI?

Wag nog vir DH se spermiogram uitslae..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209515 by Cisca
Liz & Zettie - Daai gevoel is darm niks lekker nie, sterkte!!!

EK het nog nie weer hpt getoets nie, sal woensdag oggend voor ek gynie toe gaan. Dan kan ek sommer vir hom vra vir Provera, sodat die heks nou net kan kom.

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209512 by Snoekie
Zettie,
My broer het so paar maande terug uitgevind hulle is swanger, ook eerste kleinkind aan my kant van die familie. Gelukkig het my ma my eers gebel om te laat weet, want toe sy vir my se hulle is swanger, het ek uit gebars in trane, en al wat ek heeltyd se deur die getjank is sy moet asb nie dink ek is nie bly vir hulle nie, want ek is bly. Maar dit maak net sooo seer. vriendin maak toe die GROOT fout om vir my te se: "dit is nie 'n kompetiesie nie." Ek se toe net my hartseer en ongelukkigheid is nie agv hulle geluk nie. Dit is net my eie ongeluk wat my hartseer maak. Ek is baie gelukkig vir hulle, maar dit is soos jy se, mens kan nie help om te dink, wanneer kry ek my beurt, of hoekom kan hulle binne drie weke swanger raak nadat hulle begin probeer.

Maar ek glo ook ons is sterk genoeg om dit te dra, om die pad te stap...

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209506 by zettie
Liz Jordaan sien jy het ook PCOS ek ook voel soos `n oneindige struit. :(

Oja my swaar het Vrydag uitgevind dat hulle `n seuntjie verwag.

So ja dit was nie erg genoeg dat dit eerste kleinkind is vir die kant van die familie nie dit is nou nog eerste seun ook. Nou koop ouma vir die dood en ek wil net huil bly vir hulle maar kan nie help om kwaad en jaloers ook tewees nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209504 by Snoekie
Cisca,
Het jy nog 'n HPT gedoen, want dit is darm baie laaaaang siklus daai!

Hoop alles gaan goed wanneer jy Woensdag Gynie toe gaan...

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209503 by zettie
Lindavdw toemaar ek kry gladnie AF nie dit nou as ek nie iets drink om dit aantebring nie. Dit maak my moeg want dit maak elke maand die hele proses langer met 17 dae.

Ek moet wag tot CD 35 om seker temaak ek is nie swanger en dan 10 dae Provera en dan begin alles weer van vooraf.

Ek wens hulle kon mens net iets inspuit en woeps more begin AF dit sou alles net soveel vinniger gemaak het.

Maar ja as dit so maklik was sou ons almal seker ook net so maklik swanger ook geraak het.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209501 by Snoekie
Hi
Zettie, Sterkte vir die volgende 5 dae van Provera... Hoop die tyd vlieg sommer gou verby.

Linda,
Sterkte vir jou ook, Ek het self die naweek gedink my kop gaan ontplof.

Cornel,
Bly om te hoor jy is van die pilletjies af. Sterkte vir die pad vorentoe...
Ek sal vir jou gebed se. Hoop jy kry sommer gou jou BFP.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account