× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #209500 by Blommie
Hi Zettie

Nee dit was Duphaston 10mg. Hoop maar dit werk. AF het Augustus laas opgedaag.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209498 by Cisca
Hi julle

:angry: AF is nogsteeds nie hier nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! AAAAARRRRGGGGG!!!
Ek hoop nou net sy bly weg to tenminste Donderdag, want woensdag gaan ek gynie toe.

Liz & Linda - Jammer vir al die hoofpyne

Klippie - Hoe gaan dit met die follies?????

Ruby - Ek hoor dit is so dat jou temps daal voor dit styg met OV. Julle moet nou lekker baie BD!!!!!

Hi al die ander dames

AFM : Vandag is CD 41 :headbang: MY cycle is defnitief nie terug na normaal nie!!!! Het nog nooit so 'n lang cycle gehad nie!!!!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209497 by zettie
Hallo julle almal

Ruby Fx Fx dat jou temp more hoog is.

Lindavdm watse meds het jy gedrink ??? Provera ???

Ek is op dag 5 van Provera so nog 5 on tegaan dan sal Af sy verskyning maak.

Is daar nie iets wat mens kan drink sodat AF vinniger kom nie 10 dae se provera is soos ewigheid ???

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209493 by Blommie
More Almal

Sjoe wat n naweek van hoofpyn. Darem gister klaar met die meds. Nou moet ons net kyk of AF opdaag.

Ek moet nou eers lees wat alles hier aangaan. Sal later chat

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209477 by Cornel
Goeie more julle!

Vandag is amptelik dag 1 wat ek nie meer die VBpilletjie drink nie.....ons is nie haastig om swanger te raak nie,wil maar net solank he al die pilletjie se goedjies moet solank begin uitwerk. Ek het vanoggend vir DH gese,ek gaan hom nou nie weer drink nie,ek gaan alles nou in Liewe Jesus se hande plaas....net HY sal weet wanneer die tyd vir my om mamma te word reg is,en solank ek op die pilletjie is SAL daar niks gebeur nie.

Kom nou net van die GYM af,maar sjoe nou is ek bitter lui.

Wag net dat die oc klaar skoonmaak dan gaan ek gou stort en lees,het alweer met 'n nuwe boek begin vanoggend.........

Lekker dag julle

Baie sterkte aan almal wat so hard werk aan daai bondeltjie liefde!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209472 by Snoekie
Goeie More Dames,
Rubydust,
My BBT val altyd voor hy styg met OV, :) Hoop jou temp klim more oggend sommer lekker en bly dan hoog.
Klippie,
Enige nuss oor die follies?
Jooste,
Het jy toe nog 'n HPT gedoen, of het die nare feeks haarself teenwoordig gemaak?
Cisca,
Enige verwikkelings aan jou kant?
Lynkie,
Sterkte vir Woensdag.

Aan my kant:
Ek het die naweek deur gemaak sonder om enige emosionele uitbarstings te he, maar ek het die hoofpyn van alle hoofpyne gehad. Konstante, nimmer-eindigende, kloppende hoofpyn.
Ek het nie laas maand sulke hoofpyne gehad nie, maar ek dink dit kon wees agv. die verkoue meds wat ek toe geneem het. Hou die hoofpyne ook aan vir 'n paar dae nadat mens met die Fertomid stop soos die moodswings? Ek hoop nie so nie, want my kop voel of wil ontplof.
Dan gaan ek Saterdag in vir scan om follies te kyk en lining. :)

Hoop almal het 'n wonderlikke dag en week!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209465 by CheriseF
More dames,

Hoop almal het 'n heerlike naweek gehad :)

Klippie -
Jy het iets genoem van jy sal Saterdag weet hoe lyk jou follies? en?

Jooste en Cisca -
Enige iets gebeur die naweek, nuus?

Lynkie -
Hoop vir jou part Woensdag kom sommer vinnig.

Verder..

Ek het die naweek 'n drastiese daal gehad in my temps! Kan iemand dalk raad gee wat dit moontlik kan beteken?
My ovaries is lekker seer die laaste paar dae maar vandag is dit die ergste. Ek is nou op siklus dag 14 en het 5 dae terug klaar gemaak met die Fertomid.

Dis dit normaal dat mens se temps daal voor dit styg met ovulasie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account