× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #209450 by Lynkie
Goeie môre almal,

Hoop almal het 'n lekker naweek gehad, net jammer van die Bokke :(

Jooste ek hoop jy't goeie nuus.... :)

Klippie laat weet van die follies... hoop daar was sommer 'n hele paar groooottes. :woohoo:

Ek's tans of CD 23 en sien Woensdag die gynie om te hoor of ek weer 'n siklus fertomid moet probeer.

Hoop julle het almal 'n lekker week.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209411 by Goggatjies
goeie naand. Ek hoop dit gaan goed met almal.
Klipster sterkte vir more, ek is seker daar gaan lekker baie follies wees.
Klipster ons sal seker eers die fotos kry oor so 4-6weke.
Lekker naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209406 by Cisca
Klippie - Ek weet jou follies gaan great wees!!!!!!

Lekker naweek julle

GO BOKKE!!!!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209400 by klippie
AFM: Ek het vandag begin met die meds om ovulasie te onderdruk. Ek is klein bietjie ongemaklik en opgeblaas - my follies groei verwoed sonder om te kan "pop"! Ouch! Sal more weet hoeveel follies daar is en hoe groot.

Julle moet 'n lekker naweek he, en hard vir die bokke skreeu!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209398 by klippie
Middag almal!

Zettie - so jammer, is dit jou vriendin wat in die motorongeluk dood is se begrafnis gewees? *Drukkie*

Liz, baie sterkte met die symptoms van die "divorce pille", dit raak beter, glo my!

Jooste en Cisca, my geld is steeds op julle fxfxfx

Ruby, wanneer kry julle jou man se SA results?

Lynkie, waar is jy nou in jou siklus - ek het bietjie vergeet. Cornel - enige nuus? Ek hoop die BFP's rol in hierdie maand!

Ankies, wanneer kry jy die foto's van Joili - ek is nuuskierig!

waar is hexy, cornel, strikkie, morgan, slakkie en al die ander?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209395 by zettie
Hallo julle sjoe ek was gister toe by die begrafnis dit was baie sad. :cry:

Die ergste vir my was om haar man en ma so tesien.

Verder karring ek maar aan dag 3 van PROVERA nog 7 om tegaan.

Hoop dit gaan goed met julle.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209389 by joo~ste
Liz
Ek hoop die newe-effekte gaan vinnig weg en jy voel spoedig weer jou ou self...en dat dit vir jou 'n BFP bring! Ek het niks van Clomid gehou nie. Ek het warm gloede en hoofpyne gekry.

Dankie, Lynkie!
Ai, Cisca = AF neuk jou darem rond. As ons wil he die simpel koei moet kom...dan wil sy nie...en as ons haar wegwens..dan daag sy op! :headbang:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account