× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #208269 by Morgan
Gebruik enige digital een. Ek het so minnie mouse een gebruik wat ek by dis chem gekoop het vir R50.

Hier is n voorbeeld van een (het ook by fertility friend gechart)

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #208268 by zettie
Jy sal dit by apteek kry.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #208266 by CheriseF
Ok, ek het al gehoor van dit - hulle noem dit mos Basal Temperature.

Weet julle dalk waar mens so 'n Basal Thermometer kan koop?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #208265 by zettie
Ruby ek gaan die TEMP ding vir Morgan los om jou teverdydelik sy is boffen.

Maar gaan registreer op fertilityfriend.com en stel vir jou chart op dan tik jy net elke oggend jou temp in en dan kan jy mooi sien wat gebeur.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #208263 by Morgan
Jy neem jou tempratuur elke oggend die selfde tyd voor jy opstaan.

Voor ovulasie is mens se tempratuur laar as na ovulasie. So die dag wat jy ovuleer is daar n spike in jou temp. So jy sal weet presies of jy wel geovuleer het en presies wanneer.

Ek het ook op fertomid vreeslike pyn op my eierstokke gekry, dis oor hulle bietjie oortyd werk met die meds.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #208261 by zettie
Ruby ek in die kaap die ander sal jou kan help ek dink Dr. Pentz is daar rond as ek reg is.


Fs is nie bietjie duur so hou dit net ingedagte en jy moet baie meer gaan vir sonars en dinge so as jy by plek werk wat vol nonsens is, is dit bietjie moeilik.

Gelukkig werk ek vir myself en my FS sien ook al mense van 07Hoo in oggend wat ook lekker is.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #208260 by CheriseF
Morgan.. wat bedoel jy met TEMP as ek mag vra?

Ek is nog bietjie dom met die afkortings. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account