× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #207255 by joo~ste
More almal!
Ek het 'n vreeslike keelseer en toe neus gister ontwikkel. Dit doen natuurlik wondere vir my gesond eet....want ek is glad nie honger nie. Het vanoggend opgestaan met 'n lekker dik kop - weet nie wat is dit nie. Erens het ek 'n kiem op getel!

Het my All bran met lae vet melk vanoggend geeet...en gaan nou 'n piesang erens soek. Lus vir 'n piesang. Wou ook vandag bietjie begin oefen het weer - maar oi joi joi...nie lus om te probeer sukkel met 'n lopende neus en die treadmill nie!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207224 by Strik*kie
HIIIII

Klink dit gaan goed met die regetery????

Ankies, sjoe maar sussie geniet dit nou daarbinne.

Hi Hexy, Linda, Lynkie, Ciska en KLipster!!!!

Dis hier ook vandag niks lekker nie, dis koud en die wind waai ons weg :(
Verder geen nuus!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207223 by klippie
Oi, ek wou nog vertel, ek het so nice bone-kookboek gekry wat resepte inhet, en dan die aanwysings gee van hoeveel Kilojoules en Vet en Cholestorol die respep bevat. Dis hoëvesel laevet eetplanne. Dis nogal nice, maar al die resepte het bone in, dit maak mens mos gasvry :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207219 by Blommie
Hallo almal

Ankia - sterkte met die wag vir sussie.

Dag 2 van gesond eet en oefening vir my. Was vanoggend amper dood van die spier eina na gister se oefening. Maar toe die spiere eers warm is toe gaan die oefening baie goed. Voel soos 'n nuwe mens vandag. Kan ook nie wag om te weeg en te meet volgende week nie.

Sterkte vir almal, hoop nie die "cravings" is te erg nie.

Lekker daggie :)

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207202 by Goggatjies
jip klipster, ek sien sy gaan 'n Lianey op haarself trek.
Gaan goed met my, nog geen verder verandering nie.
Dit is bietjie koeler hier vandag, maar ek kan darem terug klim in die bed.
Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207201 by sexy~hexy
Klippie, ek het ook gedink ek moet die dame vra of ek nie elke 2de dag kan gaan nie...gelukkig is sy nie vandag daar nie. My niggie het vir my die 10 sessies present gegee, sy het klaar 10 gele en is lekker bruin...so ek kon nie nee se nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207199 by klippie
Ankies, lyk my sussa trek 'n Lianey op haarself! Sterkte en geniet die reflex.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account