× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #207486 by sexy~hexy
CISCA..... :ohmy: Stunning kar!!!!! Ek soek ook werk by jou maatskappy, ek wil ook so kar ry!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207472 by Cisca
Hi julle

Het vanoggend my ma-hulle by die lughawe gaan aflaai. 3 weke in Duitsland by my suster, wens ek kon ook saam gaan. :(
My ma het toe sy gegroet het gese: "julle moet nou vir ons 'n babatjie maak ne!"

So, het toe my kar gekry gister :woohoo: :woohoo:
Baie lekker,

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207433 by Cornel
Goeie more julle!

Skies ek was so mia,maar gister was ek net lui......dh het darem gisteraand sy laaste nagskof gewerk.....so vanaand kan ons weer rustig slaap.

Met Lilly (hondjie) gaan dit sommer baie beter,nou dat sy bietjie TLC kry.....lyk sy sommer goed. Ek wil vanmiddag vir my skoonsus gaan vra of sy haar nie wil he nie....ek kan haar ongelukkig nie hou nie,ons huis het nie 'n heining of iets om nie....so sy kan nie regtig buite beweeg nie......

Hexy,smeer jy 'n olie of iets aan voor jy op die sonbed gaan le?
Ek smeer sommer baba olie of Bio oil aan.....ORALS!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207425 by sexy~hexy
More almal

Ek het vanoggend weer 'n lang post getik, en toe ek submit toe gooi die bladsy 'n error uit!!!

Anyway.....

Ankia....jy moet maar op 'n bouncy ball begin hop, of kasterolie drink, al die ou boererate volg :D Net 'n grappie hoor hehehehe.

Cisca...watse kar het jy gekry - en ons soek 'n foto!!

Zettie...yay vir follie....nou moet jy BD BD BD dat dit by jou ore (en vajayjay) uitloop ;) :D

Jooste....hahaha hoe lekker lag ek nou vir jou post....

Morgan en Cornel, hoekom so stil???

Anje, bly om te sien dit gaan nog so goed met jou en sussa !!

Nie veel nuus aan my kant nie, het een helse hoofpyn, en my rug en agterstewe het omtrent gebrand op die sonbed, soveel so dat ek nou maar die ander sessies vir my niggie teruggegee het....sal maar later weer op 'n ander sonbed gaan tan....of maar net gewone vitamien D buite gebruik LOL

Klippie...wat is nuus aan jou kant???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207412 by joo~ste
Ankia
Geniet die reflex! Ek gaan gereed vir voet -reflex en geniet dit regtig baie. Ek het al vir 'n hand reflex ook gegaan en dit was ook lekker. Ek glo sussa sal weet wanneer sy gereed is om te kom. Hoe voel jou senuwees op die oomblik? Het jy al die hypnobirthing video gekyk?

Zettie
Geluk met die vet follie!!! :woohoo:

AFM
Ek het bietjie gecheat en gistermiddag 'n chomp-sjokoladetjie gegaps. Ek was net so lus toe ek die ou dingetjie sien....dit was darem klein...en ek het dit vinnig geeet.....nog voor my lyf regtig geweet het dit is in...toe is dit in. So...ek dink nie dit is 'n probleem nie... :silly:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207410 by Goggatjies
goeie more. Wel sussa is nog nie hier nie.
Was gister vir reflex en moet more weer gaan.
Verder gaan dit goed met my, is nie ongemaklik nie, so dit is darem oraait.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207406 by zettie
Goeie more dames :cheer:

Ek was by dokter vanoggend alles goed daar is `n lekker vet follie moet Vrydag oggend weer gaan vir scan fx fx fx fx dinge lyk goed :woohoo: :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account