Goeie more almal
Jammer ek was gister MIA
Strikkie -

Hou stuif duim vas dat als goed afloop.
Hexy - Big Huggs (((((((((((((((()))))))))))))))))))))))) vir jou. Dink aan jou. Het nie die woorde wat vandag makliker sal maak nie, maar weet net jy is in ons gedagtes en gebede.
Feetjie - Sterkte ook vir jou vriendin, dit is so hartseer.
Klippie - Julle klink vir my sommer BLINK SKOON!!!!!!
Cornel - Ek het 'n BlackBerry, en ek love dit!!!!

Dis rerig so maklik om te werk.
Linda - Welkom. Hoe trek jy jou ov? Toe ek opgehou het met BC het ek vir 2 maande nog 'n normale 28days siklus gehad. En toe ewe skielik het ek 'n 42 dag siklus. Het ook gedink is was preggos, maar toe nie. Later het ons toe uitgevind dat ek nie OV nie. Dr het vir my pille gegee wat AF gebring het en dan ook Fertomid wat OV aangehelp het.
Zettie - Baie dankie vir die gynie verwysing.
Ek gebruik oor Fertomid, CD 4-8. Ek drink dit in die aand voor ek gaan slaap, so ek vord nie naar daarvan nie. Enigste ander simptome wat ek daarvan kry is heavy moodswings, en baie depressed!!

En het my gewig laat optel....... Of dalk was dit maar my depro-geit wat maak dat ek eet en dit maak dat ek gewig optel.
Dit is so koud en nat hier by ons vandag, reen reen reen reen. So ek gaan maar die dag op kantoor deurbring.
More is darm Vrydag en Maandag is my app. Moet nou begin lysie maak van al my vrae.
Wie van julle is op FB????