× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #206701 by Strik*kie
Ai jong, dis nie maklik om 'n mamma te verloor nie, en dis veral vir my erg deur die ttc ding, want ek kon altyd met haar praat. Ek hou jou in my gebede. Drukkie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206700 by Goggatjies
Slakkie, baie jammer om te hoor van jou ma!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206699 by Slakkie
Ag dankie Strikkie nou huil ek sommer weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206697 by Strik*kie
Slakkie,ek is soo verskriklik jammer oor julle verlies!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206695 by Slakkie
Hoezit girls????????? Hoe gaan dit nog met almal ek was baie lanklaas hier gewees maar dinge was maar so bietjie moeilik. My dierbaarste ma is oorlede en het ek net heeltemal van alles omtrent afgesluit om net te kan cope. Sy was die gesondse mens nooit en daar is sy toe op 57 dood aan 'n hartaanval.

Wou julle net laat weet maar een van die dae is ek weer terug.

Ek het nog niks opgevang nie so ek sal moet begin lees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206688 by Strik*kie
Bly dit het gewerk Klippie :rock:

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Linda, sodra ek tydjie het sal ek gou jou goedjies lees en probeer raad gee. Met OPK het ek die bester resultate gekry of positief vir Ovulasie hier om en by 11h30 - 13hoo. Baie toets 17hoo maar ek kry nie + dan nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206686 by Goggatjies
Strik - Sterkte, kan nie wag om te hoor van jou BFP in die volgende paar maande nie (Miskien nog volgende maand - hehe)
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account