× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 weeks ago #203693 by Goggatjies
Cornel ek stem - hoekom is dit nog nie Vrydag nie
Ek het al pay gekry, my man moet vandag pay kry

Cisca, jy kry 'n natuurlike progesteroon wat 'n room is, dit is van die reeks Solol (kan dit by enige apteek kry). Dit help met die spotting ook, maar jy kan ook B6 drink wat ook help vir spotting. As jy gaan vir IVF of IUI, dan gee hulle gewoonlik om te help dat die eiertjie lekker aanheg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203691 by sexy~hexy
Hahaha Cisca...ek hoop ook so ;)

Cornel...oor paydays wil ek nie eens meer praat nie....maak nie saak wat mens doen en hoe mens beplan nie, dinge werk net nooit uit nie :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203689 by Cornel
Issie week noggie klaarie...jislaaikit
'n mens is mos moeg man!!!!!!





Plus ek willie eens stress oor wanneer pay day is nie

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203685 by klippie
Cisca, die progestoroon maak die lining lekker dik - baie vrouens moet dit drink tot 12 of 16 weke. Myne was Cyglogest en is S4, so mens kan dit net met 'n voorskrif kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203684 by Cisca
Hi Lynkie
Ek het ook Fertomid gebruik (CD4-8) Dit het glad nie my siklus se lengte beinvloed nie. Was nogsteeds presies 28 dae. Met my tweede ronde was ek swanger maar dit was ektopies. Weet ongelukkig nie van korter of langer maak nie. Dit help net dat jy ovuleer. Het hulle 'n scan gedoen? Of bloede getoets om te sien of jy OV?

Ankia - waarvoor help die progesteroon aanvullings? Moet die gynie dit voorskryf? Of kan jy dit net gaan koop?

Hexy - Ek voel so aan my jy is ons volgende "fairy" fxfxfxfxfxfxfxfxfxfx

Lekker dag julle!!!!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203674 by Goggatjies
Goeie More

Welkom hier Lynkie. Ongelukkig kan ek jou nie help met Fertomid nie, maar het al gehoor dat dit jou siklus moet langer maak. Hoe weet jy dat jy net een folicle gehad het, het jy gegan vir 'n scan?
As jy weer hierdie maand gaan vir 'n scan om uittevind wanneer jy ovuleer, dan direk daarna vra jy vir progesteroon aanvullings.

Hallo hexy, ek is bly jy het so goeie chat met hubby gehad, dit is regtig erg op 'n vrouens as af elke maand opdaag!!!

Ek moet nou ry en anti-histamien gaan kry, die stof in die lig maak my dood. Het darem gou die dokter gebel en gevra of ek dit kan drink, en sy se dit behoort nie 'n probleem te wees nie

lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203673 by klippie
More dames!

Sjoe, maandeinde vandag, gaan weer bietjie rof wees!

Lynkie - baie welkom, vertel ons bietjie meer van julle ttc journey. Jou siklus klink baie vreemd hoor! Ek kan nie veel onthou van my fertomid/clomid sikulusse nie, maar ek weet dit het nie my siklus korter gemaak nie. Dalk was jou hormone net baie deurmekaar?

Sexy - dis nice dat jy en DH lekker kan chat! Die klomp mans verstaan ook nie altyd die emosies nie! Jy't darem lekker verlof more!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account