× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 weeks ago #203727 by Goggatjies
Cornellie, het nog so bietjie meer as 3 & 1/2 weke oor. due datum is 19 sep, sal maar sien wanneer sy wil kom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203722 by Cornel
Okay,ankies wanneer maak sussie haar verskyning? Sorry as jy al genoem het?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203720 by Goggatjies
Cornel, gaan volgende naweek van my boepie neem
Hexy as dit nie jou eie ding is wat jy reel nie, dink niemand aan foto's nie, so daar is so paar met 'n selfoon geneem, sal kyk of ek dit in die hande kan kry.
en fotos van haar goedjies sal ek ook volgende week neem as ek nou alles reg het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203713 by Morgan
Lynkie ek gan gou proberr verduidelik soos die dr daai tyd vir my gese het. Mens se siklus word gesplit in 2 fases. Gewoonlik 14 dae voor en 14 dae na ovulasie. In amper al die gevalle daag jou period (AF) op 14 dae na jy geovuleer het. Maak nie saak hoe lank jou siklus is nie. (al ovuleer jy eers op dag 30 sal jou AF 14 dae na dit opdaag)

Jou siklus is nou korter. So as ek reg is beteken dit dat jou follies nie groot genoeg om te release nie, maar hulle het. So jy ovuleer te vroeg.

Onthou mens se liggaam het tyd nodig om aan te pas, so kyk maar wat gebeur die maand. My beste raad sal wees doen die hele BTT temping ding.
Ek het ook op fertomid swanger geraak, na meer as 2 jaar se gesukkel.

Hello die res van julle!! Yay dis payday vandag... kan weer lekker DH se geld blaas.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203706 by sexy~hexy
Ek soek nursery pics.....!!! En fotos van die babyshower :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203705 by Cornel
Ankies wanneer kry ons weer 'n foto van jou magie?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203702 by Cornel
Toemaar ek voel ook so oor die pay........gelukkig as ons hier is dan is dit net die aftrekorders en die geldmarkfond se geld wat afgaan......maar jinne as ons daar in die SA is,dan moet ons MOOI werk!!!!!!!!!

Dis nie dat mens geld mors nie,dis die goed wat so DUUR is!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account