× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #202923 by Goggatjies
Goeie More

Ek is so bly dit is Vrydag
kan nie wag vir die naweek nie, wil net rus en dit laaste goedjies pak vir my tax

Het gisteraand weer my knieg so seer gemaak, maar sal dit darem oorleef

lekker naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #202765 by Goggatjies
Cisca - jou brownies klink heerlik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #202763 by Goggatjies
Klippie
Ek glo en vertrou alles sal goed afloop

Strik - laat ons weet sodra jy weet

Klipster ek het punte tussen my naam gesit, want as jy net my naam google dan kan jy alles sien wat ek al getik het, so nou as jy my naam nou google dan kom daar nie veel op nie - dis maar al

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #202752 by Cisca
Hi Julle

Ek het vanoggend lekker choc brownies gemaak. Het laas die resep afgeskryf wat Gary op Masterchef Australia gemaak het...... en al wat ek kan se is ....... dis vrek lekker.

Waar is die "cat-fight"???? Kan nie glo mense baklei hier nie, dis dan so lekker om hier met julle te chat.

chat later weer : ek hoor nog 'n brownie my naam roep :laugh:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago - 15 years 1 month ago #202743 by Strik*kie
haloa

Sorry gaan vinnig wees, werk werk werk.

Klipie, bly als is besig om ok uit te draai. Sal nog vir julle bid, Hy sal sorg.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Oeee en het die catfight gesien, nie baie nice nie, maar wens die mense wil hulle aanmerkings en opmerkings eerder vir hulleself hou. Hulle se as jy nie iets goed van iemand kan se nie, moet dan niks se nie. Ek sal seker nou gestening word vir daai 1 maar dit is ok. :)

Ok moet gaan, lekker daggie vir almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #202731 by klippie
Hallo almal! Sjoe, wat 'n totale chaos! So baie baie dankie vir almal se insette en boodskappe. Ek het basically vir almal wat ek ken e-mail of FB gestuur en so so so baie "leads" gekry, wat ek nou opvolg, en dit lyk of ons darem gaan regkom! Daar het soveel ander deure vir ons oopgegaan. Op hierdie stadium lyk dit of ons net 1 persoon gaan retrench en ek sal konsultasie-werk in die oggend doen en die middae hier wees. Ons sal 'n paar aanpassings moet maak (veral met die overheads) maar overall dink ek ons sal fine wees. Julle moet asseblief net nie ophou bid nie!

Hoop dit gaan nog goed met almal. Ek wil nou nie lelik wees nie, maar die hele moomie is deesdae bietjie boring en af - niemand post meer nie, en ek dink ons het selfs die roofkykers verloor! Ek sien daar was 'n allemintige cat-fight ook intussen, om sout in die wonde te vryf.

Ankia, hoekom het jy en van die ander mense nou "punte" tussen julle naam? Hoop jy voel gou beter van die verkoue! PS ek ken daai jeuk verhemelte-gevoel!

Strikkie - hoe het dit gegaan by die endocrologist vandag? Kom post bietjie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #202636 by Goggatjies
Goeie More

Hallo feetjie
Ek weet nie wat gaan gebeur as ek op kraam verlof gaan nie, het nie internet by die huis nie, en kan net op my foon check.

Gaan goed vanmore, maar defnitief is ek besig om verkoue te kry, en my verhemelte het so gejeuk gisteraand ek kon nie slaap nie, dit was glad nie lekkker nie

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account