× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #181179 by Mommy2Monster
hi cornel!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :laugh:

ankia die kids is HUGE!!!!!!!!!!!!!

liampie is al 9 maande, het 6 tande kruip die wereld vol en hou vas aan alles terwyl hy van bank tot bank of kas stap. hy het ook nou begin om handtjies te los, dan hou hy sy armpies so in die lug om sy balans te kry dan gryp hy weer va - nie lank nie dan loop die mannetjie. stroopsoet en lieffies en slaap deur!!!!!!!!!!!!!!

en ou monsterjie - nog dieselfde moeilike kind, slaap nie deur nie. kom klim by ons in die bed....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181178 by WGRAY
Weet jy Cornel, ek neem so lank om die toets te doen wat ek is bang dis negatief. Al het ek 2 kleintjies geniet ek hulle so, en ek voel dit sal so lekker wees, dit sal scary wees JA!!! Maar ek sal so bly wees, ek dink ek sal skreeu van blydskap! EN weet jy mens maak dit...so nee dit sal nie een wees nie..ek is benoud, maar dit sal eintlik great wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181170 by Cornel
Hi M2M!!!!!!!!!!!!!

WGRAY ~ Indien jy nou swanger is,sal dit vir jou 'n probleem wees?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181169 by Goggatjies
hallo M2M - hoe gaan dit met die kids
Hulle is al so groot

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181166 by Mommy2Monster
HALLO JULLE OULIKE GIRLS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :silly: :silly: :silly: :silly: :silly:

ek mis julle!!! jammer dat ek weg was...

ek sien daar is 'n paar babas al hier.....waar is fotos ek wil sien en ankia ek like jou scan pics!!!


hi morgs!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181164 by WGRAY
Ek ook nie, dis hoekom ek nie ekstra voorbehoeding gebruik het nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181162 by Goggatjies
wgray - ek het nie geweet nie - laat ons maar weet wat se die dokter

Cornel, dit is so waar

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account