× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #181638 by Cornel
Nee gats Klippie,ek het nie 'n idee nie.....niks is op die oomblik onmoontlik nie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181636 by Morgan
Klip onthou die pil gan ander hormone weer in check bring.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181633 by Morgan
sien nou net op facebook Liz is preggies... wonder hoe ver sy is.... sy was net so lanklaas hier.

Girlies wat nog nie gevote het nie.... please please gan vote vir Carli se pic

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181631 by klippie
Sorry - Drix, ek lees nou eers die post, van jou man wat werk gekry het! Baie bly dat daar nou uitkomste vir julle is! Hou net moed!

Morgan - dit maak nie vir my sin nie, 3 weke met die pille of 4 weke daarsonder.....Maar ek dink dit gaan om my te keer om te ovuleer.

Cornel, het jou skoonma nie dalk Alzheimers nie? Van my familie het dit en het in die begin soortgelyk opgetree, so dis hoekom ek vra.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181627 by Morgan
Hallo klip het gewonder waars jy. Eerder safe as sorry ne! en 3 weke is darm nie te lank nie.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181622 by klippie
Ankia, Strikkie, Cornel - wie is nog aktief hierso? Ankies - ek het jou post & phodies gesien oor jou scan maandag - kan nie glo jy is al so ver nie! Koop jy al pienk?

Drixter - baie sterkte met die werksoek vir jou en jou man!

Waar is Slakkie? Sy sou IUI gedoen het hierdie maand! Sal kyk of ek haar op FB kan corner!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181619 by klippie
Bly om te sien julle is nog hierso, veral M2M....long time no C!

Dink julle ons gaan vandag 1000 bladsye haal?

Ella, so jammer oor die BFN :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account