× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #181585 by Goggatjies
M2M - ek het met W so opgegooi tot die dag wat hy gebore is, en ek het ook geen pilletjies met hom gedrink nie, maar ek was siek omtrent elke dag. (het meer gewig verloor as opgetel) En ek kon dit net nie hierdie keer weer doen nie, dit is vir my aaklig. So ek drink nie op die oomblik iets nie, maar sal maar sien hoe dit gaan. - hehe

M2m die beddegoed is pragtig, ek soek butterfly beddegoed (pien en pers) vir my LG, kan jy vir my prys lys email ankia_eddie@hotmail.com - dankie

Cornel ek het jou gepm

Ella ek wou nog vir jou se, jy is 'n ongelooflike sterk vrou, en jy gee almal weer krag wat probeer om swanger te word.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181583 by Mommy2Monster
jip cornellie met onse eie hande ;-)
ek het my kids se kamers ook self gedoen. en onlangs het skapie gesê waarom doen ons die nie vir ander mense ook nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181576 by Cornel
M2M dis pragtig! Maak jy dit self?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181571 by Mommy2Monster
ek sal meer hier wees...ankia ek wil jou nie bang maak nie maar ek het MS (opbring) gehad tot die dag voor liam gebore was :S :S :S sterkte hoop dit gaan weg voor dan! EN ek het nooit 1 pilletjie gedrink nie, dit was my belofte aan myself gewees...het gese ek gaan nie kla oor so iets die dag as ek uitvind ek is swanger nie...en ek het vasgebyt...

morgs ja those were the days toe ons 3 pampers se thread gehijack het. gaan goed met my skapie maakie en ons is nou lekker besig met die baba linne! en ou becksie is praggies en petite! EN sy rol die wereld vol!

julle ek moet eers brag kyk hoe mooi was ons laaste orders...

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181549 by Cornel
More ankies!

Ai jong,moet jy nie maar aanhou met die naarpilletjies nie?

Jong dit gaan maar so aan en af...........skoonpa het nog nie regtig met ons gepraat nie,wil dit nie voor haar doen nie,bang hy ontsel haar..........Gaan gou vir jou pm.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181537 by Goggatjies
Goeie More

Strik - girl wanneer toets jy, ek sit hier op die punt van my stoel - hoe voel jy????

Wgray - dit kan baie dinge wees, dit kan 'n positiewe ding wee of negatief, so ek dink jy moet maar nog bietjie wag, dit kan spotting wees, wat beteken af is naby, of dit kan iets anders wees wees so inplantation spotting. Maar kyk eers of dit meer word of weg gaan

Morgan die 23ste Junie is 'n Donderdag - of het ek net Preggie brain?

M2M, ek hoop jy gaan nou meer hier kom chat - skimp skimp, dit is maar stil hier.

Wel ek sit vanoggend met 'n hoof pyn, en het verskriklik vir george geroep vanmore, kan nie glo dat ek nog opgooi en is al verby 20 weke nie. Ek drink nie meer my naar pilletjies nie, maar so nou en dan as ek my spray ruik of so iets dan moet ek hol.

Verder gaan dit goed, het gister bietjie yoga gedoen, vandag is net ek te moeg vir gym, gaan defnitief weer bietjie oefening kry Saterdag as ek deur die hele baby expo moet loop.

Cornellie - hie gaan dit met skoonma

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181500 by Morgan
M2M ja nee dis omtrent memories daai, kan nie glo hoe baie dinge verander het van daai dae af nie!! Ek het my BBT chart geprint en in Carli se baba boek geplak saam die sonar fotos... haha sy moenie eendag se sy was nie beplan nie!
Wil jy nog n kiddie he? al is dit nog ver weg? Ons wil nog EEN he, maar vir nou hou Carli ons way te besig om eers aan nog een te dink.

Hoe gaan dit met Skapie, het lanklaas met haar gepraat, stuur so nou en dan vir mekaar n mail. Haar poppie is darm beautiful.

Hexy waars jy jys so stil.

Driekie awesome oor DH se werk!!! eks seker jy gaan ook binnekort weer employed wees.

Ray ek moet net eers weer jou storie gan lees.... voor ek raad gee, het gistraand net vinnig gelees.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account