× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #181480 by WGRAY
Julle, ek het vanoggend so 'n slymerige discharge met bloed in...is dit normaal?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #181465 by Mommy2Monster
ai ella!! wat is die plan van aksie nou - ekt so lank laas gelees dat ek nie meer by is nie! een van my probleme was 'n dun lining....memories....

morgs guess what skapie het gou op Ffriend ingegaan...ons temps is nog daar...ek sou dog hulle delete dit op 'n stadium. sjo ekt gaan kyk - dit lyk hectic!

hi WGRAY ek't my nog nie voorgestel nie - ongeskik van my. (ek kan seker ook nie eens se welkom by ons groepie nie - want ek was jarre laas hier hehe skande! :blink: fxfx vir jou en mag daai simptone jou bfp bring!!!!!!!!!!!!!

hi strikkels ekt jou gemis man!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #181441 by Morgan
Ai Ella ek is rerig baie jammer!

Waarvoor staan PGD? ek sou dan ook die R15 000 spaar vir n ander behandeling of die babakamer!! Het die FS n ander plan vir die volgende siklus of gaan hy die selfde doen en hoop een van hulle klou vas?

Klippie wanneer gan jy nou vir jou IVF? dalk is jy en Ella saam??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago - 15 years 6 months ago #181440 by ella~bella
Morgan, Af het vanoggend in volle glorie begin. Jammer vir die tmi, maar sjoe AF pyn hectic na behandeling. Hulle gee mos meds om lining lekker dik te maak, so guess waarheen dit moet gaan....

Ek aanvaar maar wat FS vir my se. Daar is nie 'n verklaarbare rede hoekom ek nie swanger raak nie. Ek was mos vir hysteroskopie gewees, niks fout nie. Prof het die terugplasing gedoen, en hy het vertel van 'n studie wat hy en 'n Dr in die UK gedoen het oor hoekom die embryos nie heg nie. Hy het gese op my ouderdom is dit gewoontlik chromosoom abnormale embryos.

Die ding is baie maande vir die wat natuurlik probeer swanger raak, gebeur maar dieselfde, jy weet dit maar net nie, maar die embryo het gevorm, maar net nie ingeplant nie agv die afwykings.

Daar is blykbaar PGD wat 'n mens kan doen voor die embryos terug geplaas word, maar dit kos R 15 000. So dis baie duur en dit kan die embryos swak maak, so dit verbeter nie jou kanse nie.

Ek was eintlik vandag baie bly AF het opgedaag, want nou kan ek gouer met behandeling begin.

Dink ek is nou op 'n punt dat ek upset sal raak as ek nie vir behandeling kan gaan nie. So ek bid dat ek swanger raak voor ons geld opraak!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago - 15 years 6 months ago #181428 by Morgan
Hallo julle

M2M hello hello so bly om weer van jou te hoor!!! yippy!! kan nie glo Liam is al so groot nie. WOW vir die 6 tande, Carli het nog net 4 en dit lyk nie of daar gou nog gaan kom nie. Lyk my hy is net so handsome soos sy boetie.

Ankies yip die party is nog die 23ste, sal binnekort die invites begin uitstuur. Kan nie glo sys al amper een nie.

Strikkie ek raak heeltyd agter met jou...... wanneer het jy UTI gehad? fxfxfxfxfxfxfxfxfxfx dat die maand vir jou n BFP bring.

Ella hoop nog al die pad daars goeie nuus vir jou. Wat se die FS? Weet hy dalk hoekom dit nie gewerk het nie?

Dankie vir die votes vir die kompetisie!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #181391 by WGRAY
Dankie!!! Sal laat weet sodra ek iets weet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #181387 by Strik*kie
Hi julle

Wgray - ek het UTI gehad so 3 dae na O, weet nog nie van BFP nie maar baie mense se dis simptoom. Hou vir jou fx dat jy preggies is. Gaan doen bloeds ;)

Hi almal verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account