× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #179954 by Kriek
Ankia, gaan baie goed, en werk regtig lekker, net jammer ek moes so lank wag om n ordentlike werk te kry, maar is baie dankbaar daarvoor. Was nou 6 maande wat ek hier is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179953 by Strik*kie
Weet iemand op watter webistes kan mens gaan kyk vir CV's van mense wat werk soek? Ek al moedeloos gesoek. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179952 by Kriek
Ag nee Strikkie, dit is partykeer baie erg hier, ek vat nie grond nie, so nou dat dit so stil is kan ek iets oorkom van verveeldgeid.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179951 by Goggatjies
Jip dit is kriek
Gaan dit darem nog goed by die werk , is jy nie al amper 'n jaar daar nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179949 by Strik*kie
Ahaaa net wat ons nodig gehad het, Kriek moes kom chat dat dit weer kan besig raak hierso :lol:

Jy moet nou maar lekker rus terwyl jou baas nie daar is nie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179948 by Kriek
Hallo Anks, ag dis wonderlik dat jy al beweging begin voel het, dit is darem maar die lekkerste gevoel daai.

Hoekom is dit so stil hier? Onthou daai tyd toe ons n hond uit n bos uit gepraat het, sommer n paar bladsye n dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179944 by Goggatjies
hallo kriek

bly dit gaan goed, soos Cornellie se, ons hou jou darem dop om FB

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account